Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Darryl David on the Madibaland Richmond Festival

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2022-11-02

"That single link will bring you into the Book Town Richmond’s Headquarters where you can hear every speaker. FOR FREE!" Darryl David talks to Naomi Meyer about the upcoming Richmond Madibaland Festival, which kicks off on Wednesday, 2 November in Richmond.

Die Sanctuary Boekfees: wenke vir moord en potjiekos gedeel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Feeste 2022-11-02

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Stefaans Coetzee en Salomé Kotze deel hul indrukke.

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2022-11-02

"Lesers wat in die toekoms vir die pryse in aanmerking wil kom, kan die hutsmerk #sanctuaryboekfees gebruik, of hul bydraes op die Sanctuary Boekfees en/of leesD!T se Facebook-bladsy plaas."

Sanctuary Boekfees: Matriekseun se kroeg vir katte wen skryfprys

Salomé Kotze Feeste 2022-11-01

’n Hoërskoolseun van Upington se kortverhaal "Kat se kroeg" het die eerste plek in die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp se kortverhaalkompetisie vir tienerskrywers gewen.

Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release: Woordtrofees Awards nominations 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-28

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. | The nominations for this year’s Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards have been released. 

Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"

Anton van Niekerk Universiteitseminaar | University Seminar 2022-10-27

"Ek is ewe hartlik oortuig daarvan dat dit kaf is (sou ook ’n ander medeklinker kon gebruik!) dat die gebruik van Engels ’n voorwaarde vir uitnemendheid in die akademie is."

Die burgerlike samelewing in beweging

Barend la Grange, Freek Robinson Feeste 2022-10-27

“Ons kan nie meer vir die staat wag nie, ons moet self inspring.” Dit was die boodskap van Barend la Grange en Freek Robinson by die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September in Cradock plaasgevind het.

Die Toyota US Woordfees 2022 deur Jeremeo le Cordeur se lens

Jeremeo Le Cordeur Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-27

Die Toyota US Woordfees 2022 het van 10 tot 16 Oktober in Stellenbosch plaasgevind. Jeremeo le Cordeur het verskeie teaterproduksies met sy lens vasgevang.

Die Toyota US Woordfees: boeke, gesprekke en mense

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-26

"Ek het hard probeer om soveel as moontlik in te pas in die kort tydjie en het dus gekonsentreer op boeke, skrywers en die gespreksreekse."

Press release: Madibaland@Bookbedonnerd 2–5 November 2022

LitNet Books and writers 2022-10-26

LitNet has received the programme of Madibaland@Bookbedonnerd from festival director Darryl David.

Persverklaring: Meer as 20 van die land se voorste skrywers braai in Klerksdorp

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-24

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Verlede jaar het skrywers en lesers saam aan tafel gesit tydens ’n gala-aand, hierdie jaar kry lesers die geleentheid om saam met skrywers te braai na afloop van Martelize Brink se gesprek oor haar boek Oor die kole.

Toyota US Woordfees 2022: ’n oorsig van die week se fees

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-21

"Die week was ’n ware tuimeltrein van die lewe in Suid-Afrika. Jy beleef al die hoogte- en laagtepunte in sewe dae. Sommige goed wat ná bykans 30 jaar van demokrasie amper ongeloofwaardig in hul absurde waarheid lyk; ander hartverskeurend nóú; ongelyk en onregverdig ten spyte van demokrasie."

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Andrew Nash Universiteitseminaar | University Seminar 2022-10-21

"Die kwessie van die ontwikkeling en voortbestaan van Afrikaans is verbind met die kwessie van globalisering en in die besonder die strewe na sogenaamde uitnemendheid. Engelstaligheid word juis gevier as dit wat globale deure oopmaak, en natuurlik ook toegang tot hoër plekke op die globale ranglyste." Lees hierdie voordrag wat vanjaar by die Toyota US Woordfees gelewer is.

Die elfde Tuin van Digters deur Izak se lens

Izak de Vries Feeste 2022-10-20

Tuin van Digters is vanjaar vir die elfde keer by die Breytenbach Sentrum in Wellington gehou.

Amos Nteta: Growing up in the shadow of the Cradock Four

Amos Nteta Feeste 2022-10-19

In this video Amos Nteta talks about the work of Matthew Goniwe, Fort Calata, Sparrow Mkhonto and Sicelo Mhlauli, who jointly became known as the Cradock Four.

Toyota US Woordfees 2022: Diversiteit in die praktyk

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-19

"Die diversiteit van keuses en ervarings wat die fees bied, het weer eens nie teleurgestel nie. Dit strook met die diversiteit van mense en idees wat mens graag by so ’n fees wil sien."

Toyota US Woordfees 2022: Afrikaans herontdek by feeste

Izak de Vries, Lara Aucamp Feeste 2022-10-18

"Dis die eerste keer dat ek regtig die taal geniet het. Omdat ek so lank afstand van die taal af gehad het, kon ek dit soos nuut ontdek. Ek het altyd die woorde verstaan, maar het begin om die taal op ’n ander vlak te verstaan en waardeer."

Toyota US Woordfees 2022: ’n Akkerboom plant die saadjie van suggestie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-17

"’n Akkerboom was ’n meestersklas in toneelspel by die Woordfees."

Toyota US Woordfees 2022: Boekemacrazies by die Toyota US Woordfees

Izak de Vries, Trisa Hugo, Analize Viljoen Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-17

Trisa Hugo en Analize Viljoen van Boekemakranka deel hulle indrukke van die pas afgelope Toyota US Woordfees. Izak de Vries het met hulle gesels.

Toyota US Woordfees 2022 Instagram-opmerkings: Agter my glimlag

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-17

"’n Baie publieke ineenstorting, verslawing, Huisgenoot-exposés en die afdanking uit haar rol as die gewilde suster Elise van Binnelanders is nie noodwendig hoe sy onthou sou wou word nie."

Top