Elders gesien

Met die nodige toestemming van die skrywers, verskyn hier sosiale media-inskrywings wat die LitNet-redaksie se aandag getrek het.

Elders gesien: Die Jirre het kêk gehou die nawiek

Frazer Barry Elders gesien 2024-07-30

"Ennie Kristene mettie minste kennis ennie onaktiefste liefde hettie meeste te sê gehad maar die woorde het niks verander nie. Ennie ongaloewiges wattie meeste te sê gehad het mettie minste kennis en ervaring vannie Jirre het steeds leeg weggestap."

Elders gesien: Waarom is dit nou skielik godslasterlik as ons dieselfde doen?

Tom Dreyer Elders gesien 2024-07-30

"Lede van die LGBTQ-gemeenskap beskou nie hulself as onaangenaam of bespotlik, of as spreekwoordelike vrot tamaties wat jou kultuurskatte kan ontsier nie. As jy hulle teenwoordigheid by daai tafel as ’n 'aanval' op jou godsdiens sien, verraai jy eintlik maar net hoe onverdraagsaam en kleingeestig jy is."

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Jean Oosthuizen Elders gesien 2024-07-28

"Een ding is waar, die Franse het hier ’n gesprek aan die gang gesit en mens laat nadink oor goed waaroor hulle selde dink, en dis goed."

Elders gesien: Die prezzie word maar net die salesperson

Albert du Plessis Elders gesien 2024-07-24

"Hoe slaap mens as jy weet jy teken af op bomme wat derduisende onskuldige kinders vermink. Elke dag. Elke uur?"

Elders gesien: Gee die agbare minister Gayton McKenzie ’n kans om homself te bewys

Danie van Wyk Elders gesien 2024-07-03

"Daar sal nie weer belaglike pogings wees soos om die grootste vlag in Suid-Afrika in Pretoria teen groot onkoste op te rig of om die Afrikaanse Taalmonument se naam te verander nie. Ook sal hy Afrikaans as ’n inheemse taal erken en as ’n Afrikaanssprekende sy stem laat hoor teen die marginalisering van die taal."

Seen elsewhere: Marking undergraduate essays in the age of ChatGPT

Lindie Koorts Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2024-06-05

"If an essay is good, one distrusts it straight away. I did not award a single distinction."

Elders gesien: Ons plattelanders voel wees

Gerda le Roux Elders gesien 2024-06-02

"Ek het ’n brandende vlam, ’n passie vir boeke, lees, kennis, geskiedenis en die argeologie, als vir die Goudveld!"

Seen elsewhere: The Franschhoek Literary Festival

Jonathan Amid Elders gesien 2024-05-21

"With a significant shift away from political 'doom and gloom' post-Covid in 2023 and a far more balanced, expansive and exciting programme focusing anew on all things Literary, the festival won me over once more."

Elders gesien: ’n Gedeelde tongval in die vreemde

Luan Staphorst Elders gesien 2024-05-14

"Naskrif: Vanhoewaar het ’n boek eens deur Paul Oliver Sauer besit, apartheidsheer wie se naam ek deur kennismaking met ’n brug leer ken het (ironies, want hy was g’n brugbouer nie), hiér beland?"

Seen elsewhere: The SA Children’s Laureate Award

Piet Grobler Books and writers 2024-05-07

"On Friday, during the South African Festival of Children’s Literature, I have been presented with the SA Children’s Laureate Award for my contribution to SA children’s literature."

Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?

Hennie van Deventer Elders gesien 2024-05-03

"Om die toekenning van ’n eregraad die toets te maak vir ’n mens se beskeidenheid, of gebrek daaraan, lyk vir my onbillik."

Elders gesien: Peter Veldsman, die sjef, die Karookind

Elmari Rautenbach Elders gesien 2024-04-18

"Hy was ’n kospionier, ’n pou so kleurryk soos sy huis, ’n mensch."

Elders gesien: Ons word al armer

Daniël Lötter Elders gesien 2024-04-11

"By Blaauwklippen is daardie stemme nou onherroeplik stil. En dit laat ’n mens met ’n ontsettende gevoel van verlies."

Elders gesien: Dit ruik steeds na oorlog

Jeanette Ferreira Elders gesien 2024-03-15

"Deur die treinvenster het hy al twee sy hande vir my uitgehou en ’n vonk het uit die silwer uiltjie op sy militêre pet geblits."

Elders gesien: Afrikaans en die SABC

Wannie Carstens Elders gesien 2024-03-13

"Daar is reeds een daaglikse nuusuitsending op kykNET, maar dit is ’n betaalkanaal. As dit die enigste landswye Afrikaanse nuusberig is, word Afrikaans geprivatiseer. En dit durf nie gebeur nie."

Seen elsewhere: Facebook remains a constant miracle in my life

Annelie Ferreira Opinion 2024-03-09

"If you’re lucky, once in a while a truly luminous soul will cross your path."

Elders gesien: Die fynskrif van kaderontplooiing

Anne-Marie Mischke Elders gesien 2024-02-23

"Jy sou ’n vergrootglas nodig gehad het om die nie-Nattes in hoë poste te kry. Daar is redes voor."

Elders gezien: Russische oppositieleider Navalny overleden

Joost Nijsen Elders gesien 2024-02-18

"In een land zonder keiharde onderdrukking, zou nu eindelijk een volksopstand uitbreken."

Elders gesien: Oor ’n onverwagse meevaller vir ’n handtekeningjagter

Gustaf Pienaar Elders gesien 2024-02-03

"Onwillekeurig kyk ek of daar nie getekende eksemplare onder die H&R’s is nie. Die hoop beskaam wraggies nie."

Elders gesien: Genadedood

Sidney Gilroy Elders gesien 2024-02-02

"Ek verstaan baie goed dat daar geloofsoortuiginge bestaan wat genadedood verbied. Ek glo egter in ’n God van liefde, verdraagsaamheid en veral genade. Lees die woord weer: GENADEdood."

Top