Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-01-06

"Hier is ’n besonderse boekvertelling in ’n besonderse styl."

Boekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith

Org Potgieter Resensies 2017-01-05

"Wilbur Smith is hier weer, soos in al sy ander boeke, die meesterlike storieverteller wat geslaagde karakters met uiteenlopende persoonlikhede – goed en sleg – saamsnoer in ’n verhaal wat op ’n spannende einde afstuur."

Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha

Ilse de Korte Resensies 2017-01-03

"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."

Boekresensie: Dorado deur Tom Dreyer

Louise Viljoen Resensies 2016-12-20

“Myns insiens is dit ’n roerende beeld van ’n baie gewone man se behoefte om homself te oortuig dat die gebeure in sy lewe volgens ’n bepaalde plan verloop en ’n sinvolle afloop sal hê.”

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Reinhardt Fourie Resensies 2016-12-06

"Maestro bewys weer, soos Heese se ander onlangse romans, dat sy grondige navorsing doen wanneer sy ’n historiese roman aanpak."

Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois

Ilse van der Merwe Resensies 2016-12-05

"Die staaltjies sal jou laat glimlag en die gedeelde kennis sal vir seker enigiemand meer behendig agter die seekospotte maak."

Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett

Maryke Roberts Resensies 2016-12-02

Goudduiwel is ’n waardige spanningsroman met ’n goed nagevorsde storielyn en genoeg aksie om jou aan die lees te hou.”

Boekresensie: Springgety deur Chanette Paul

Yolanda du Toit Resensies 2016-11-29

"Dis maklik om sommer spoedig in die lief en leed van die hoofkarakter te deel, om met haar wroegings te kan identifiseer en ’n medepligtige te raak in haar soektog na antwoorde."

Boekresensie: Harry Griesel I: Operasie spookredding deur Sonja Kaiblinger

Estelle Kruger Resensies 2016-11-24

"Hierdie boek is ten spyte van die grieselrige gedagtes nooit te skrikwekkend vir jonger lesers nie en ’n mens is nooit seker watter belaglike dinge volgende gaan gebeur nie."

Boekresensie: Dollars Eventualis deur Nico van Rensburg

Danie Botha Resensies 2016-11-23

Hierdie boekbespreking deur Danie Botha is op Woensdag 16 November 2016 uitgesaai in Fine Music Radio se program, Boekkeuse, onder leiding van Amanda Botha.

Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm

AJ Opperman Resensies 2016-11-22

"Skryf, dié skryf sy. Sy het ’n woordkeuse aan haar wat die (reeds sterk) storie besonder goed aanvul." 

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway

Henning Snyman Resensies 2016-11-21

"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."

Boekresensie: Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten

Maryke Roberts Resensies 2016-11-18

"Hy ken die kuns van ’n goeie storielyn, genoeg kinkels en draaie om die leser se aandag gevange te hou en verdagtes wat almal ewe veel motief tot moord het."

LitNet Akademies-resensie-essay: In die spieël met Bibi – Fotostaatmasjien (2016) deur Bibi Slippers

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2016-11-16

"Hier het ons die digkuns van ’n fyn waarnemer en optekenaar van ons wonderbaarlike, dikwels skrikwekkende, eietydse menslike toestand op ’n planeet wat ons met soveel ander, menslik en dierlik, deel."

Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager

Maryke Roberts Resensies 2016-11-15

"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."

Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute

Estelle Kruger Resensies 2016-11-11

"Die Engelsman in my slaai is ’n prettige tienerromanse vir meisies."

Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux

Juliana Coetzer Resensies 2016-11-08

"Vir my was dit die boodskap, vir elkeen sal dit iets anders wees. Jy sal nie met leë hande wegstap nie."

Book review: There's always tomorrow by Abner Nyamende

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-11-08

"The title of the novel refers to something that Gabashe is told by Madiba himself: 'There’s no time to spare. The time for suffering in the hands of an illegitimate government is now over. Our uniting slogan says there’s always tomorrow.'”

Boekresensie: Koukonap – ’n Vaalrivier-storie deur Johann Botha

Gerrit Rautenbach Resensies 2016-11-08

"Koukonap ... die boek wat ’n onvergeetlike episode van Suid-Afrika se geskiedenis deur middel van unieke karakters in bekende geskiedkundige situasies uitbeeld. Met humor, patos, vreugde, verdriet en waardigheid."

Boekresensie: In die grot van die sibille deur Juanita Louw

Joan-Mari Barendse Resensies 2016-11-02

"Alhoewel haar werk veelvlakkig is en gelaai is met simbolisme en verwysings wat die meeste lesers sal moet naslaan, is Louw se gedigte nie ontoeganklik nie. Dit is gedigte wat op diepgaande wyse ontleed of bloot net waardeer kan word."

Top