Joan Hambidge2008-11-25Staan in die algemeen nader aan vensters van Loftus Marais (Tafelberg) is 'n verruklike debuut waarin die kanon weggeklap én bestendig word. Die digter dig teen Van Wyk Louw se beiteltjie in en hy bely dat hy ʼn fokken lugdrukboor het ...
Marius Crous2008-11-12Pirow Bekker debuteer in 1965 as digter met Die klip sing, wat opgevolg word deur Toekomstige betrekkinge (1975), Definisies deur die bloed (1978), Eskarp (1987), Rasuur (1983) en Stillerlewe (2002).
Izak de Vries2008-11-11Etienne van Heerden se Die Stoetmeester is na vyftien jaar weer uitgegee, in 'n moderne baadjie. Maak die baadjie die boek? Nee, maar dis 'n mooi baadjie. En die inhoud? Hoe pas dit by die baadjie? Wel, kom ons kyk.
Shané Kleyn2008-11-11"Ek hoop dat hierdie versamelbundel boordensvol nuwe verse soos vars heunings sal wees," skryf die samesteller, Marlise Joubert, in die inleiding van Versindaba 2008.
Catrina Aldrich2008-11-04Willemien Brümmer is 'n bekroonde joernalis wie se pasverskene kortverhaalbundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het, klinkklaar bewys dat sy ook fiksie met groot vernuf kan hanteer.
Shané Kleyn, Shané Kleyn2008-10-29? Mens kan nie help om te wonder hoe jy die nuwe Koesnaatjies vir die proe/Palindroom van Joan Hambidge op die rak moet sit nie: die omslag kondig voor en agter twee verskillende titels aan. Ook is daar voor en agter dieselfde ontwerp en dieselfde ...
Bernard Odendaal2008-10-28Met Vlamsalmander bou Hennie Aucamp op voortreflike wyse voort op wat in sy twee vorige digbundels, Hittegolf en Dryfhout, maar ook in die res van sy verskunsoeuvre, bereik is.
2008-10-28Met die lees van die flapteks is dit duidelik dat Dieper water 'n liefdesroman is. Dis 'n lywige boek (509 bladsye) waarin die wel en wee van die Rouxs en later die Fronemans onder die loep kom.
2008-10-22Van die onthutsende donker dieptes van haar outobiografiese debuut, Dis ek, Anna tot ’n veerligte wals getitel Nooit is ’n lang, lang tyd het Anchien Troskie slegs vier jaar benodig om die suksesvolste Afrikaanse skrywer in baie jare te word
Herman Wiid, Herman Wiid2008-10-21 Titel: TrousseaukisSkrywer: Annelie BotesUitgewer: TafelbergISBN: 9780624046509Publikasiedatum: 30 Mei 2008Bladsye: 208Klik hier om Trousseaukis nou by kalahari.net te bestel! Sowat 'n dekade na die eerste verskyning van Annelie Botes se ...
Joan Hambidge, Joan Hambidge2008-10-15Ons het lank gewag op Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo wat so pas by Sun-uitgewers (en meer spesifiek Rapid Access) verskyn het. Olivier het bekendheid verwerf in die tagtigerjare as ? vlymbekkige en dikwels satiriese kritikus ...
Joan Hambidge2008-10-14Ek het geskryf: Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was 'n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.