Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Boekbekendstelling: Samba deur Jeanne Els
2012-08-09 Kom geniet 'n lente-kuier saam met Lux Verbi en skrywer Jeanne Els in die Swartland.Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf
2012-08-09 "Die grootste argument, myns insiens, vir ’n Afrikaanse skryfgids is dat die leser bekend en vertroud is met die medewerkers se werk as briljante voorbeelde. Ons medewerkers is elkeen ’n meester op sy vakgebied, só het ons hulle gekies; hulle is geloofwaardig en betroubaar."From "whydunnit" to "whodunnit" – Michiel Heyns on his novel Lost Ground
2012-08-07 Michiel Heyns, well-known translator and English professor, recently won two prizes for his novel Lost Ground. The book is packaged as a crime novel, but readers of more serious novels will be pleasantly surprised by the story, if not completely blown away. Naomi Meyer asked Heyns about this memorable book.Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders se finaliste vir 2012 bekend
2012-08-06 Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 14 September aangebied word. Hier is die finaliste.Exclusive Books 2012 Boeke prize shortlist
2012-08-03 "The Boeke promotion titles are for everyone that enjoys a good story."Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus
2012-08-02 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis.Jan Braai se Vuurwerke word bekendgestel
2012-08-01 Die man wat Nasionale Braaidag begin het stel sy boek oor braai, vuurmaak en die kuns van oor kole kook hierdie maand in Kaapstad bekend.Karos orie dyne in Potch bekendgestel
2012-07-31 Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel.Bekendstelling van Rykdom in eenvoud
2012-07-31 Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.Boekbekendstelling: Kry my by die gewone plek aguur
2012-07-31 Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.Dink soos 'n wenner: Koelkop-bekendstelling
2012-07-30 Die sportsielkundige Jannie Putter se jongste boek, Koelkop, word op 15 Augustus by die Centurion Mall bekendgestel.Om en om en om die gedagte van geel
2012-07-27 Bibi Slippers het die onlangse bekendstelling van Petra Müller se jongste bundel, om die gedagte van geel, bygewoon.Bloedfamilie deur MS Burger
2012-07-26 MS Burger se debuut kortverhaalbundel vorm ’n tematiese eenheid wat, soos die titel aandui, rondom familie gesentreer is.William Gumede se Restless Nation: Making Sense of Troubled Times
2012-07-26 ’n Ontleding van hedendaagse Suid-Afrikaanse politieke kwessies deur William Gumede.Bekendstelling van ’n Klein lewe deur Wilna Adriaanse
2012-07-26 Moet nie die bekendstelling van Wilna Adriaanse se jongste roman op 2 Augustus by die Exclusive Books in Tygervallei misloop nie.Tania Brink se jongste boek: Hou al die meisies regtig van Divan Louw?
2012-07-26 "Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ’n brood."Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children
2012-07-17 Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to my children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese
2012-07-11 "Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.Diacs and Quirks in a Nutshell bruikbaar vir tweedetaalsprekers van Afrikaans
2012-07-11"Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans spelling explained is ’n bruikbare gids vir beide tweedetaalsprekers van Afrikaans én persone wat betrokke is by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal, veral vir die aanleer en onderrig van die onderliggende beginsels van Afrikaanse spelreëls."
