Fotoblad: Die Neus-bekendstelling

  • 0

Deborah Steinmair se Die Neus is op 5 September 2012 in die Book Lounge bekendgestel. Hier is foto’s van Deborah se gesprek met Kerneels Breytenbach en die gaste wat kom luister, kyk en ruik het.

Deborah Steinmair

"Het jy geweet: Die mens se linkerneusgat kan reuke baie beter opvang as die regter?"

"Dis nie die einde van die storie nie; altyd die begin van ’n nuwe hoofstuk."

Kerneels Breytenbach en Deborah Steinmair

Kerneels Breytenbach, Deborah Steinmair en Alida Potgieter

Pieter van Coller, Adinda Vermaak en Kerneels Breytenbach

Louise Crouse, Deborah Steinmair, Mavis Vermaak (ook bekend as Riana Wiechers)

Alida Potgieter en Deborah Steinmair

Annelie de Wet, Rene Lötter, Elzabe Durr-Fitschen en Ria Crafford

Deborah, Zita en Simone Steinmair

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top