Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Boekbekendstelling: Die aanspraak van lewende wesens

2012-10-02 Ingrid Winterbach se jongste roman, Die aanspraak van lewende wesens, is as die 2012 wenner van die Groot Afrkaanse Romanwedstryd aangewys en word op 18 Oktober by The Book Lounge bekendgestel.

Open Book 2012: Haai Karoo-bekendstelling

Chrizane Geldenhuys 2012-09-27 Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden kom gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre.

Open Book 2012: Philida-bekendstelling

Chrizane Geldenhuys 2012-09-27 André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy nuutste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.

Lank lewe die Arwantyne!: Elzette Steenkamp gesels met Eben van Renen oor Afrikaanse wetenskapfiksie

Elzette Steenkamp, Eben van Renen 2012-09-27 LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters.

Mens of monster deur Carla van der Spuy

LAPA Uitgewers 2012-09-27 "In Mens of monster word die geweldsmisdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk."

André P Brink se Philida

2012-09-27 "Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê."

"Poems are nets of thought": Dan Wylie on the legacy of Don Maclennan

Elzette Steenkamp, Dan Wylie 2012-09-21 Elzette Steenkamp speaks to Dan Wylie about 'No other world' – essays on the life-work of Don Maclennan.

Kiek-en-fliek: Skaduwee deur Carel van der Merwe bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-09-20 Carel van Merwe se derde roman, Skaduwee, is Saterdag 15 September in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom oor die boek gesels.

Nuwe Stories: Die toekoms van Afrikaanse kortverhale

2012-09-19 Lees 21 splinternuwe kortverhale uit die pen van Afrikaans se mees belowende skrywers jonger as dertig.

Haai Karoo deur Etienne van Heerden: Twee boekbekendstellings hierdie naweek

2012-09-18 Etienne van Heerden se kortverhaalbundel Haai Karoo word hierdie naweek by twee geleenthede in onderskeidelik Kaapstad en Stellenbosch bekendgestel.

Nuwe Stories-onderhoud: Marni Bonthuys

Bibi Slippers 2012-09-14 Marni Bonthuys gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Donovan Greeff

Bibi Slippers 2012-09-14 Donovan Greeff gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Carolyn Meads

Bibi Slippers 2012-09-14 Carolyn Meads gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Alettie van den Heever

Bibi Slippers 2012-09-14 Alettie van den Heever gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Alida Eloff

Bibi Slippers 2012-09-14 Alida Eloff gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Henali Kuit

Bibi Slippers 2012-09-14 Henali Kuit gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Fotoblad: Nuwe Stories-bekendstelling

Henry Cloete 2012-09-14 LitNet het die bekendstelling van die Nuwe Stories-kortverhaalbundel in Kaapstad bygewoon.

Nuwe Stories-onderhoud: Christina van Deventer

Bibi Slippers 2012-09-13 Christina van Deventer in gesprek met Bibi Slippers.

Nuwe Stories-onderhoud: Janice Keogh

Bibi Slippers 2012-09-13 Janice Keogh in gesprek met Bibi Slippers

Dié kabouter deurstaan die toets van die tyd saam met (Human &) Rousseau

Leon Rousseau, Naomi Meyer 2012-09-13 In 'n wêreld waar alles anders is as dertig jaar gelede, het Storieman herleef. Naomi Meyer vra vir Leon Rousseau hoe hy weer in 2012 asem in die elf se longe geblaas het.
Top