Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Loui Fish: Onsinkbaar

LAPA Uitgewers 2012-10-31 "Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses."

Armblankes: "Nie wat mense dink dit is nie ..."

Henry Cloete 2012-10-30 "All I'm trying to demonstrate ... is die belang van Afrikaner-armoede in die geskiedenis van Suid-Afrika."

Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag

2012-10-24 "Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het."

Die aanspraak van lewende wesens: 'n aangename kennis en 'n leegte

Naomi Meyer 2012-10-22 Bekendstelling van Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens: steelfoto’s, twee gesteelde foto’s, 'n aangename kennis, eerste indrukke en 'n leegte.

Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend

Naomi Bruwer 2012-10-19 André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.

Kiek-en-fliek: Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend

Naomi Bruwer 2012-10-18 Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.

Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman

Naomi Bruwer, Carel van der Merwe 2012-10-18 "Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."

Onvertelde stories van Afrikaans

Johannes Comestor 2012-10-18 "Eerstens is dit 'n viering van Afrikaans. Tweedens is die teks die vrug van veldwerk."

Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”

2012-10-17 "Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."

Boek vir Blou Bul-besetenes

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."

My pad met engele deur Belinda Bras-Nel

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 aangekondig

2012-10-16 Tafelberg kondig hulle wenners van die 2011/2012 Sanlam-prys vir Jeuglektuur aan.

Witwarm wiele vir die jongspan

LAPA Uitgewers 2012-10-11 "Van rooiwarm renmotors tot manjifieke motorfietse en mega-monsterbakkies – Witwarm wiele sit jou agter die stuur en neem jou op ’n onvergeetlike rit."

Hoe masjiene werk 'n lekkerleerboek vir kinders

LAPA Uitgewers 2012-10-11 Hierdie interaktiewe boek sal kinders leer hoe basies masjienerie werk en hulle wys hoe om hulle eie werkende modelle te bou.

Arno soek die beste troeteldier

LAPA Uitgewers 2012-10-11 Wat is die beste troeteldier? Lees hierdie boek saam jou kind en vind uit wat hy of sy dink.

LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza

2012-10-11 An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.
Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet.

Lokprent: Oorvloed – Stadskos van die Kaap

2012-10-10 Kyk na die lokprent van Marlene van der Westhuizen se jongste kookboek.

Bekendstelling van Blywende Woorde

2012-10-09 Kom kuier saam Sylvia de Kock by die bekendstelling van Blywende Woorde, haar jongste versameling dagstukkies vir vrouens wat glo.

Foto's: Roots and Routes word bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-10-05 Mike de Jongh het sy merkwaardige boek Roots and Routes: Karretjie People of the Great Karoo in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Athol Fugard was sy gespreksgenoot.

For the love of books: Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony

2012-10-04 Photo gallery of the Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony, held in Sandton last week.
Top