Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Eendagmooi deur Kristel Loots
2012-06-19 “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2012-06-19Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.
Seisoen van genade deur Alta Cloete
2012-06-19 Karakters wat reeds hulle droefheid en woede verwerk het in die Geur-reeks keer in hierdie nuwe roman terug en loop ’n pad van genade saam met Karla en Chris.Wat soek jy in ons sprokie? deur David Conway
2012-06-19 Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy was al te oud om te raas en te blaas en die Drie Varkies se huis om te blaas.Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
2012-06-15 Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.Foto's: Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel
2012-06-14Insomnia se nuwe boek, Insomnia (Lapa) is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Margarethie Bredenkamp het die geleentheid bygewoon en ’n paar foto’s geneem.
Foto's: 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse
2012-06-14 Die wenners van die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is op Vrydag 8 Junie by die Radisson Blu Hotel in Kaapstad aangekondig. Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer het die spoggerige geleentheid bygewoon.Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak
2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.The University of Johannesburg Prize for South African Writing in English 2011
2012-06-11The University of Johannesburg is pleased to announce the winners of its annual literary award:
- The main prize of R65 000 is awarded to Craig Higginson for The Landscape Painter.
- The debut prize of R25 000 is awarded to Terry Westby-Nunn for The Sea of Wise Insects.
