Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Lokprent: Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid deur Willie Esterhuyse

2012-05-07 Eindstryd is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse.

Lokprent: Die staat teen Anna Bruwer deur Anchien Troskie

2012-05-02 Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Kyk nou die lokprent van Die staat teen Anna Bruwer.

Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit

JB Roux Skrywersonderhoude 2012-05-02

"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite."

Lokprent: Agter die skerms

2012-04-26 Christo Gerlach gesels oor sy boek, Agter die skerms.  

Een boekbekendstelling, twee susters en 424 bladsye aksie

Bibi Slippers 2012-04-26 Die susters Adeline en Lili Radloff se boek Een stad drie rooikoppe sewe dae is op 19 April by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel.

Amper elders word op Stellenbosch bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-04-26 Louis Esterhuizen se jongste bundel, Amper elders, is Saterdag 21 Maart by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel.

SA-illustreerders: Alida Bothma

Bibi Slippers 2012-04-24 Alida Bothma het ’n allemintige 160 boeke op haar kerfstok.  Sy is een van Suid-Afrika se geliefde kinderboekillustreerders, en ook bekend as visuele kunstenaar.  Hier deel sy haar illustrasies en die stories agter die prentjies met LitNet-lesers. 

April se LAPA Lekkerlit-boek op YouTube

LAPA Uitgewers 2012-04-24 Kyk in watter boek jy jou hierdie April kan verlekker.

Lokprent: Een stad, 3 rooikoppe, 7 dae

LAPA Uitgewers 2012-04-24 Kyk na die lokprent vir Lili en Adeline Radloff se boek Een stad, 3 rooikoppe, 7 dae 

Kortlyste vir die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en Jan Rabie Rapport-prys aangekondig

2012-04-23 Media24 Boeke is trots om die kortlyste vir hul 2012 Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys aan te kondig. Die pryse word jaarliks aan plaaslike skrywers toegeken om literêre uitnemendheid te vier.

Foto's: Deborah Steinmair se Poppekas word in Lynnwood bekendgestel

2012-04-19 Deborah Steinmair laat die poppe dans in haar nuwe boek Poppekas, uitgegee deur Lapa Uitgewers. Margarethie Bredenkamp het die bekendstelling in Lynnwood bygewoon.

Nuut by NB-uitgewers

2012-04-12 Agter die skerms; Die eerste siklus; Briewe aan my kinders; Kelder; Skryf Afrikaans van A tot Z, ’n Essensiële gids vir taalgebruikers en Jesus Christus en ons lewe in Hom.

Bekendstelling: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae

LAPA Uitgewers 2012-04-11 Kom luister na Lili en Adeline Radloff by The Book Lounge in Kaapstad.  Die twee susters gesels oor hulle skreeusnaakse debuut Een stad, drie rooikoppe, sewe dae.

Crime scene clean-up: Someone has to do it ...

LAPA Uitgewers 2012-04-11 After the success of the Afrikaans edition, Bloedsusters, the English edition of this remarkable story, Blood Sisters, is now available in bookstores nationwide!

Diep, donker, dinamika – Tussen middernag en dagbreek is fiksie wat boei

LAPA Uitgewers 2012-04-11  Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante wat grootword op ’n plattelandse dorpie. Hy is ’n buitestander en ’n dwelmslaaf wat ten spyte van sy familie se ondersteuning telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing.

New from Jacana: The Book of War

2012-04-10 James Whyle takes on the war genre with an eloquent narrative and a command of language and style that captures the fragility and bleakness of the time. There is no doubt that Whyle is a masterful storyteller.

James Whyle reads from The Book of War

James Whyle 2012-04-10 Listen to a recording of James Whyle reading from his upcoming novel The Book of War. 

Nuwe e-boek: Kruitvat

2012-04-10 Lees meer oor Henning Janse van Vuuren se nuwe e-boek, Kruitvat.

’n Lewe lank agter een gedig aan ... René Bohnen praat oor in die niks al om

René Bohnen, Bibi Slippers 2012-04-04 "Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.

Picador's 40th Birthday Party: Back in black (and white)

Bibi Slippers 2012-04-04 LitNet attended the first Open Book event for 2012, the celebration of Picador’s 40th birthday. Bibi Slippers took some black-and-white snaps at the event in the spirit of the redesign of the Picador classics.
Top