Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Kom ontmoet vir Riette Rust

2012-03-20 Protea Boekhuis, Naledi en Wordsworth Books, Willowbridge, nooi u hartlik uit na die bekendstellings van ’n Lyf onthou en Lang bene & Lipstiek deur Riette Rust op Donderdag 29 Maart 2012, 18h00 vir 18h30 by Wordsworth Books, Willowbridge.

Boekbekendstelling: Vloeksteen

2012-03-20 Vloeksteen word op 27 Maart om 15:00 by die Oceana Power Boat Club bekendgestel.

Boekbekendstelling: Herinneringe aan Parys

2012-03-19 Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur Andre P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas.

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

François Verster 2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”

“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou

Riette Rust, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2012-03-15

“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”

Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book travels the world

Mhlobo Jadezweni, Steyn du Toit 2012-03-15 Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book, uTshepo Mude: Tall Enough has been very popular and has been translated into several languages. He discusses its success, as well as the importance of promoting isiXhosa as a literary language.

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-03-12 Kyk wat is nuut by Lapa Uitgewers in Maart.

Yewande Omotoso, author of Bom Boy, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2012-03-12 "I loved Omotoso’s flirtation with magic realism in some parts of the story and I look forward to more of this from her in the future. Her skill lies in the subtlety of her character creations. Omotoso is definitely an author to watch."

LitNet-medewerker se debuutroman bekendgestel

Réney Warrington, Naomi Meyer 2012-03-08 “Ons leef te vinnig. Ons eet, vry, rou, huil en vergeet te vinnig. Oktober is my onthou.”

Nuut by NB-uitgewers

2012-03-02 God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, Go'el Yisra'el, Lot se vrou, Die water wat verby is, Emma en die Geheime Gang en Die Waterding

Kom luister na Nuwe Stemme tydens die Woordfees

2012-03-01 Riana Barnard en Danie Marais gesels met van die digters wat in die bekende Tafelberg-reeks, Nuwe stemme, gedebuteer het.

Boekbekendstelling: pirouette deur Aniel Botha

2012-02-28 Joan Hambidge gesels met die digter oor die bundel waarmee ’n bevrydende sprong na heling gegee word.

Boekbekendstelling: Die Rolbalspeler

2012-02-28 Elize Parker gesels met Zain Eckleton oor sy debuutroman. ’n Ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer sy voete vind.

Die skryf van getuienisverhale met Benescke Janse van Rensburg en Helana Olivier

2012-02-28 Lux Verbi nooi jou hartlik uit om te kom luister na ’n gesprek oor die skryf van getuienisverhale.

Kom luister na Marzaan Leroux-Van der Boon en Stiaan Bam by die Woordfees

2012-02-28 Marzaan Leroux-Van der Boon vertel meer oor haar vyfde roman in die Israel-reeks met voorlesing deur Stiaan Bam.

Boekbekendstelling: God? – Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

2012-02-24 Elna Boesak sal in gesprek wees met Claassen, Gaum en twee van die bydraers, Dave pepler en Cecile Cilliers.

Boekbekendstelling: Kaapstad Karma-polisie

2012-02-24 Pieter Redelinghuys gesels met rugbyjoernalis, Louis de Villiers, wat sy buiging as fiksieskrywer maak.

Boekbekendstelling: Gedigte rondom die gedagte van geel

2012-02-24 Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.

Die formidabele Bakkes-broers by die Woordfees

2012-02-24 Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend.

Photos: From Malan to Mbeki book launch

Naomi Meyer, Elzette Steenkamp 2012-02-23 On Tuesday, 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they are attending the book launch of From Malan to Mbeki.
Top