Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

A Shot at the Big Time

Janet van Eeden, Naomi Meyer 2011-12-07 Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...

Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule

Carina Stander, Bibi Slippers 2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl  ...

Gedeeltes van Wildvreemd boei

Helize van Vuuren 2011-12-06 Die motto voorin Wildvreemd is uit die Jungiaanse analis en storieverteller Estés se Women who run with the wolves. Contacting the power of the wild woman (1992): “Nag na nag word ons gebore uit dieselfde wilde droom.” Die wolf is vir Estés die argetipe ...

Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde

Jooris van Hulle 2011-12-05 Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog. Onder de titel Nu de slapende honden  ...

Dana-kragtoer tref Boland

François Verster 2011-11-29 Die naweek van 26 en 27 November was besonders vir die Boland: Dana Snyman het die Saterdagoggend by Protea se boekwinkel op Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Hiervandaan. En Sondagaand was dit weer hy, en die musiekgroep ...

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede

Chris Marnewick 2011-11-29 Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...

Barend Vos se ’n Dorp soos Silwer Streams vat die platteland aan

Jaco Fouché 2011-11-29 Toe ek die resensiekopie ontvang en agterop lees die boek is ’n “literêre debuut”, wou ek vra vir wat ’n dominee-skrywer wat waarskynlik heel goed vaar met sy kontreivertellings en Bybelromans wil oorloop na die dark side. Dáár hou skribbelaars ...

Nuut by NB-Uitgewers

2011-11-29 Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit Standaardengels wat die meeste gebruik word. Vir elke betekenis word ’n Afrikaanse vertaling verstrek. Unieke Suid-Afrikaanse Engelse woorde is ook opgeneem.

Verna Vels na meer as vyf dekades van Liewe Heksie oorlede

Verna Vels, Steyn du Toit 2011-11-24 Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.

Hiervandaan: Baie meer as ’n road movie

Harry Kalmer 2011-11-24 Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.

Wishlist 2011

2011-11-24

My Wishlist: Steyn du Toit

Steyn du Toit 2011-11-24 The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Steyn du Toit has chosen for his loved ones.

My Wishlist: Kristine Kronjé

Kristine Kronjé 2011-11-24 The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Kristine Kronjé has chosen for her loved ones.

My Wishlist: Bibi Slippers

Bibi Slippers 2011-11-24 The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Bibi Slippers has chosen for her loved ones.

My wenslysie: Maggie van Eeden

Maggie Marx 2011-11-24 Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Maggie van Eeden vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit.

My wenslysie: Naomi Meyer

Naomi Meyer 2011-11-24 Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Naomi Meyer vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit.

Huisgenoot Boekkuier saam met Anita en Deon Meyer

Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer 2011-11-24 Deon en Anita Meyer het Saterdag saam met Huisgenoot se lesers by Protea Hotel op Stellenbosch gekuier. Elna van der Merwe het met die Meyers gesels oor Deon se jongste boek, 7 dae, en die egpaar se kookboek Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer.

Fotoblad – Die bekendstelling van David Kramer: ’n Biografie

Retha Ferguson 2011-11-23 David Kramer: ’n Biografie is op 22 November in Kaapstad bekendgestel. Kramer was in gesprek met die skrywers van die boek, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers.

Byleveld: Realiteit is altyd harder, kouer en meer skokkend as fiksie

Gerhard Uys 2011-11-22 “Die twee is honger. Hulle sny die vleis van die lyk se boude af en braai die stukke net daar: asof dit skaaptjops is. Maande later vra Piet Byleveld vir hulle hoe dit voel om ’n mens te eet na jy hom gesodomiseer het. Dis net vleis sê die kaalkop sonder emosie, sonder berou ...

Spitstyd: ’n Boek vir haastig koop en stadig lees

Chris van der Merwe 2011-11-22 In ’n tyd soos ons s’n, waarin mense haastig dink en vinnig skryf, staan die weeklikse koerantrubrieke van Wilhelm Jordaan uit. En nou is daar goeie nuus vir mense wat aan sy rubrieke verslaaf is (en ook vir mense wat sy rubrieke nog nie ken nie): so pas ...
Top