Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Jannie Mouton se biografie word in Somerset-Wes bekendgestel
2011-11-17 Die boek Jannie Mouton: En toe fire hulle my is op 15 November in Wordsworth Books in die Somerset Mall bekendgestel. Naomi Meyer het gaan luister hoe Jannie oor die Stellenbosch-mafia gesels – en tussendeur ’n paar foto’s geneem.Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag
2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...Woord vir woord: ’n Genotvolle stukkie werk
2011-11-16 Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel.Waar daar weerlig is: Johann de Lange oor sy jongste bundel
2011-11-16 Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.Inspring, kêrels! – Waarvoor dié heruitgawe?
2011-11-15 My heel eerste vraag met die herlees van PJ Schoeman se Inspring, kêrels! was: Vir watter mark is hierdie boek (die heruitgawe van die oorspronklike boek wat in 1960 verskyn het) bedoel? Die vraag het my van begin tot einde gepla. Daarmee saam ...Phillippa Yaa de Villiers on her experience of Poetry Africa
2011-11-09 What did being invited to Poetry Africa mean to you?It was a great honour and an opportunity to share ideas with brilliant minds from around the world.
