Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Lokprent: Kelder deur Gerda Taljaard
2012-05-24 Esmeralda is ’n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok. En dan word sy besoek deur ’n verhaal: Dit is die verhaal van ’n meisie – nog bogkind – wat vyftig jaar tevore op ’n plaas ’n string babas gehad het en almal, behalwe een wat ná geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het.Alan Paton Award Nominee: Macintosh Polela
2012-05-24 Bibi Slippers asked Macintosh Polela about the writing of his book My Father My Monster.Grensoorlogstories by die Pierneefteater
2012-05-23 Verhale uit Grensoorlogstories wat onlangs by Litera Publikasies verskyn het, word in Petcar Produksies se "Storie-Uur" deur Carel Trichardt en Petru Wessels by die Pierneefteater aangebied.Insomnia deur Leon van Nierop
2012-05-22 Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.Karos orie dyne deur Hans du Plessis
2012-05-22 Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad
2012-05-21Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad. Mark Seabrook, the company's Digital Director, discusses these exciting new products with Steyn du Toit.
