Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché Books and writers 2021-04-22

"Why write? Because you (as a reader yourself) know all about the joy that a reader finds in a good book. You want to replicate that joy, be responsible for it. A book is a hand reaching out, sometimes to communicate, sometimes to offer comfort, sometimes to outrage."

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie

Johan Fourie, Bennie Linde Suidoosterfees 2021-04-22

Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Die gesprek "Die lang pad na ekonomiese vryheid", met Johan Fourie, Nicoli Nattrass en Rachel Jafta, vind op 30 April plaas. Bennie Linde gesels met Johan oor sy boek.

Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn

Naomi Meyer, Fanie Viljoen, Tumi Steyn Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-21

"Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra."

Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer

Naomi Meyer, Juliana Coetzer Skrywersonderhoude 2021-04-16

"My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders."

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2021-04-15

"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."

Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Lisa Uys Skrywersonderhoude 2021-04-14

Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in 2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie 2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik alles postuum gepubliseer te kry.

Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo

Melt Myburgh, Yolanda Barnard Boeke en skrywers 2021-04-06

“In Desember verlede jaar het ek na my duisende boeke gestaar – geliefde boeke, geleeste boeke, boeke wat vertroosting bring. En ek het gewonder wie hulle eendag gaan erf.” Só sê oudjoernalis en skrywer Yolanda Barnard, deesdae eienaar van die tweedehandseboekwinkel, Yolo, in Centurion.

Barmhartigheid aan duisende: ’n Familiesage uit die Sandveld: ’n onderhoud met Beatrix Kotzé

Danie Botha, Beatrix Kotzé Skrywersonderhoude 2021-04-01

"Die grens tussen 'ons' en 'hulle' is nie meer so definitief nie. In my boek het ek probeer om daardie regstelling te maak op ’n subtiele wyse."

Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Julian Jansen Skrywersonderhoude 2021-03-31

"Die boek is vir die afwesige pa wat nog huiwer om huis toe te gaan, en dié wat baie tentatief betrokke is by hul kinders se opgroei. Diegene wat dalk papgeld betaal, maar nie emosioneel betrokke is of wil wees nie. Die boek is vir diegene in alle fasette van 'afwesigheid'. You name it. Menere, julle is potensiële bates."

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: boekbekendstellingsvideo

Veronique Jephtas, Remona Voges LitNetKanaal op YouTube 2021-03-29

Veronique Jephtas se debuutdigbundel Soe rond ommie bos is die naweek in die Paarl bekendgestel. Remona Voges, Protea Boekhuis se bemarker, het met Veronique gesels. Gys Loubser was daar om namens LitNet ’n video van die geleentheid te neem.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Louis Krüger

Naomi Meyer, Louis Krüger Skrywersonderhoude 2021-03-23

"Jy vergeet nooit die dag, die oomblik, wanneer jou karakters uit die donkerte te voorskyn kom nie."

Harry Kalmer se In ’n land sonder voëls nou in Nederlands

Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2021-03-19

Harry Kalmer, wat in Julie 2019 oorlede is, se laaste roman, In ’n land sonder voëls, is nou in Nederlands vertaal en word op 25 Maart aanlyn bekendgestel. Melt Myburgh het met mense wat by Harry en die vertaling van die boek betrokke was, gesels oor dié spesiale gebeurtenis.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Kirby van der Merwe

Naomi Meyer, Kirby van der Merwe Skrywersonderhoude 2021-03-18

"Ek skryf oor ek nie anders kan nie. Skryf is vir my enersyds verskriklik moeilik. Andersyds ongelooflik bevredigend. Dis ’n Jakob-engel-worsteling."

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud

Regardt Visser, Ashwin Arendse Skrywersonderhoude 2021-03-17

"Ek skryf nog altyd vi myself. My formula waavolgens ek wêk is based oppie idea van my writing gebryk asse way om sense te maak van goed in my kop en goed om my."

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Francois Smith

Naomi Meyer, Francois Smith Skrywersonderhoude 2021-03-17

"Ek wil graag glo dat ek om dieselfde rede skryf as wat ’n boer ploeg of as wat ’n loodgieter geisers herstel – omdat ek in die wieg gelê is daarvoor."

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché Skrywersonderhoude 2021-03-17

"Skrywers reageer op hulle onmiddellike omgewing. In ons onmiddellikheid is daar ’n pandemie. Ons gaan daaroor skryf. Is daar nie ’n pandemie nie, maar ’n dreigende burgeroorlog, of kulturele droogte, skryf ons oor daardie stel omstandighede."

Gangsters: ’n onderhoud met Carla van der Spuy

Naomi Meyer, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2021-03-05

"Die boek is nie ’n meningstuk nie. Dit is die mense se eie stories in hul eie woorde en hul eie taal. Anders is dit nie eg nie."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp

Freek Robinson, Karl Kemp Onderhoude 2021-03-03

Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised land.

Puik geselskap, kos en skryfgeheime aan Douw en Frederik se tafel

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-02-25

Melt Myburgh het met Douw Steyn van The Talking Table gesels oor die skryfskole wat hulle vanjaar in Maart en April op Stilbaai en Oulap aanbied.

Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen

Anke Theron, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2021-02-23

"Môre as ons groot is handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná ’n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word."

Top