Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Tien vrae: Eunice Basson oor Leiboom

Eunice Basson, Naomi Meyer 2014-11-26 "Klank en beeld is vir my oorwegend intiem verweef, maar die tema in ’n gedig bepaal dikwels die intensiteit/toonwaarde van ’n klank-beeld-impuls."

Resensie: Biegbrief en ander verhale deur Esta Steyn

Deborah Steinmair 2014-11-26 Deborah Steinmair oor kortverhaalskrywers en hul storielyne: "Skynbaar pluk Steyn hulle moeiteloos uit die lug. Sy skryf oor wat sy ken en haar verbeelding is vrugbaar."

Foto's: Bekendstelling en bekroningsgeleentheid van Nuwe Stories 3

Naomi Bruwer 2014-11-26 Donderdag 20 November is Nuwe Stories 3 in die Harley Davidson Klubhuis in Kaapstad bekendgestel. 

kykNET-Rapport Boekpryse: wenners aangekondig!

2014-11-21 Die wenners van die nuwe kykNET-Rapport Boekpryse is aangekondig by ’n middagete in die Westin Hotel in Kaapstad op Vrydag 21 November. Hier is die aankondiging en uitslag.

Bekendstelling van Antjie Krog se Mede-wete op Stellenbosch

2014-11-20 Antjie Krog het op Woensdag, 19 November, haar nuwe digbundel Mede-wete by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekend gestel.

Boekbekendstelling: Antjie Krog se Mede-Wete, 19 November, Stellenbosch

2014-11-17 Human & Rousseau stel op 19 November Antjie Krog se nuwe bundel, Mede-Wete, bekend by Protea-boekwinkel, Stellenbosch.

Boekbekendstelling: Nuwe stories 3, 20 November, Kaapstad

2014-11-17 Human & Rousseau stel op 20 November Nuwe Stories 3 bekend.

Boekbekendstelling: Kerneels Breytenbach se Ester, 29 November, Stellenbosch

2014-11-17 Elmarie Rautenbach gesels met Kerneels Breytenbach oor sy jongste roman, Ester. Sluit op 29 November by die gesprek aan in Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

In Memoriam: Charles Fryer

Petra Müller 2014-11-14 Petra Müller oor Charles Fryer: "Hy bel jou elf-uur in die nag oor 'n komma, het een (Hertzogprys-wennend) skrywer eendag geknor. Wees bly, het ons gesê. Hy bel ons almal. ... By hom was jy veilig."

Tien vrae: Naòmi Morgan oor die vertaling van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Naòmi Morgan, Naomi Meyer Academic research 2014-11-13

"Die finale teks is vir my soos bladmusiek: wanneer ek dit lees, moet dit reg klink. Woorde is maar net stil musiek: die transponering van een taal na ’n ander moet reg op jou oor val."

Vermis op Allesverloren beeld kleindorpse lewe uit

Elbie Adendorff 2014-11-11 "Die soektog na Erta is boeiend en die kennismaking met die karakters is interessant."

Boekbekendstelling: Buys deur Willem Anker

Franci Vosloo 2014-11-10 Willem Anker: "Geweld is die fondament van die beskawing; dit was nooit anders nie en dit gaan nooit anders wees nie."

LitNet Akademies-resensie-essay: Buys deur Willem Anker

Henning Snyman 2014-11-07 "Die trek is die reis van die wilde gees wat nie gevange kan voel nie en steeds die vryheid soek buite bindende grense. Die trek van plek tot plek is deels ontvlugting, soms van die wet en die gereg; deels is dit die konstante gang van verloor en weer opbou, deels van vernietig en weer begin."

150 stories: Nataniël

Riette Rust 2014-11-05 "Nou, as jy ’n langhaarpoedel vat en jy trek hom agteruit deur ’n posbus dat al sy kroese vorentoe staan en jy maak hom regop sit in die middel van ’n bakkie en jy kyk hom van agter af, dan weet jy hoe lyk ’n Pretoria-meisie op ’n date."

Tien vrae: Annelie Ferreira oor Chuck Norris kan deel deur nul

Annelie Ferreira, Naomi Meyer 2014-11-04 "Die karakters het by my opgekom, en ek wou weet wat hulle storie was."

Tien vrae: Jean Lombard oor Die ding in die riete

Jean Lombard, Naomi Meyer 2014-11-04 "Hierdie begeerte en soeke (na die geheel en al Onbegryplike) vind plaas deur middel van taal, en die verhale is ’n poging om nader te kom aan die begrip en verwoording van vrae waarvoor die rede en die sintuie geen bevredigende antwoorde kan bied nie."

NB-Uitgewers: Nuwe boeke in November 2014

2014-11-04  Dis die maand voor Kersfees. Kyk watter nuwe boeke is op NB-Uitgewers se rakke.

Wenners van Sanlam-pryse 2013 bekend gemaak

2014-10-30 Die wenners van vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur is 29 Oktober by ’n geselligheid in Kaapstad aangekondig. 

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Albert Grundlingh

Naomi Bruwer, Albert Grundlingh 2014-10-29  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Albert Grundlingh antwoord 'n paar vrae.

Resensie: Witwatersrand deur Wilbur Smith

Kerneels Breytenbach 2014-10-28 "Skynbaar het die uitgewer die teks uitvoerig laat hersien, en al die seks en dinge laat terugplaas. Hierdie roman het Wilbur Smith se internasionale loopbaan geloods, en dinge wat hom by soveel lesers laat aanklank vind het, is in oorvloed hier teenwoordig."
Top