Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Interview: Rooms your kids will love by Sam Scarborough
2015-10-07"The ideas in this book are easy to make and do not require DIY handyman experience. There are step-by-step instructions with each project and idea."
Boekresensie: Tussen heinings deur Corlia Fourie
2015-10-06Tussen heinings "verwoord nie net die verhaal van vroue tussen heinings nie, maar verwoord veral die verhaal van oorlewing en aanpassing tussen hierdie heinings".
Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen
2015-09-21Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe hy in die regte studeer het. In ’n opspraakwekkende boek wat pas deur Tafelberg uitgegee is, kom die skrywer, Carel van der Merwe, met talle verrassende ontdekkinge vorendag wat hy met vers en kapittel staaf.
IBBY Honours List for 2015 and 2016
2015-09-21On 17 September 2015 IBBY SA announced the six South African books nominated to represent our country at the IBBY World Congress that will take place in Auckland, New Zealand, during 2016. Read more about and see photos of the announcement.
Resensie: Boomkastele: ‘n sprokie van ‘n stadsmens deur Schalk Schoombie
2015-09-18"Boomkastele, die debuutroman van Schalk Schoombie, is tegelykertyd ‘n moderne sprokie, ‘n roman oor die lewe in die stad en ‘n versameling van ‘n verskeidenheid hedendaagse tekste wat op verrassende wyse in die lewe van uiteenlopende karakters geïntegreer word ..."
Boekresensie: Split deur Debbie Loots
2015-09-18" ...dit is ‘n boek vir belese mense, mense wat hou van intellektuele prikkels, wat oor die samelewing nadink, wat oor verhoudings en kwessies van seksualiteit nadink, wat hoop om intelligente afleidings te maak."
Boekresensie: Komplot deur André Krüger
2015-09-16"Komplot is Krüger se tweede historiese roman, hierdie keer met die Spaanse Burgeroorlog as agtergrond. Soos in sy bekroonde debuut, Die Twee Lewens van Dieter Ondracek, (met die Tweede Wêreldoorlog as agtergrond) is daar ook vir hierdie hoofkarakter, Thomas Jacobs, 'n tweede lewe."
Ná Open Book 2015: Onderhoud met Debbie Loots, skrywer van Split
2015-09-16Oor die skryfproses: "Ek wens ek het geweet dit gaan so lekker wees."
Onderhoud: NB Akademie se kortkursusse vir vryskutwerkers
2015-09-16"Is hier werksmoontlikhede vir vryskutwerkers?" "Ja, ja, ja. En nogmaals ja."
Video: Frans Rautenbach se Jou Krugerwildtuin Gids, met stories word bekendgestel
2015-09-10Frans Rautenbach en Toast Coetzer gesels oor Jou Krugerwildtuin Gids, met stories en deel hulle ervarings van die Krugerwildtuin.
Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom
2015-09-07"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."
Foto's: Boekbekendstelling van Split deur Debbie Loots
2015-09-04Split se onlangse Kaapse boekbekendstelling was in Clarke’s Bookshop, die oudste boekwinkel in Kaapstad. Izak de Vries was daar.
Lien Botha en Debbie Loots oor beeldende kunste, romanskryf en Thelma & Louise
2015-09-03Glo jy in vlieënde pierings? Speel jy viool? Bid jy? Het jy al ’n wilde voël geëet?
Open Book 2015: Rudie van Rensburg oor Judaskus en oor spanningslektuur
2015-09-02"Die storie bly koning."
Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey
2015-08-26"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."
Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop
2015-08-25"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."
Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck
2015-08-25"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."
Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert
2015-08-21"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."
NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015
2015-08-14NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!
LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan
2015-08-13Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor vasvang en deurgaans behou".
