Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf
2016-04-07Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.
Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub
2016-04-06Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf. Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.
Boekresensie: Donderslag deur Wilbur Smith
2016-03-30"Donderse goeie vermaak uit Willeboer Smit se blitsverkoperpen," skryf Francois Verster.
US Woordfees 2016: Brugbouers na gister
2016-03-16"Vandag se leser kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."
US Woordfees 2016: My kind, my memoire
2016-03-16"Al drie skrywers sê dit was nodig om hul pyn met ander te deel, want daar is talle mense wat ook deur trauma geraak word ..."
US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale
2016-03-15“'Ek is nie kwaad vir die Here nie,' sê Fourie, wat ʼn diep gelowige is. 'Maar somtyds as ek haar so mis, vra ek steeds: Here, kon U dan nie maar net ʼn ander plan gemaak het nie?'”
US Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet
2016-03-15Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel.
Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze
2016-03-14"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."
US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 21ste eeu
2016-03-09"Kruger se boek bied ’n Bybelse perspektief aan Suid-Afrikaners wat spartel om hulle begroting te laat klop."
Resensie: Liewe Heksie - Leesboek 5 deur Verna Vels
2016-03-08"Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek bly ‘n lewenslange fan. Levinia, you go girl!"
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
Amraal @ US Woordfees 2016
2016-03-07In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.
Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2016-03-03Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."
Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
2016-03-01"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"
Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem
2016-02-29Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.
Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange
2016-02-23Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.
US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman
2016-02-18Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.
US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit
2016-02-09"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."
Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud
2016-02-03"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."
Boekresensie: Recce - Kleinspan-operasies agter vyandelike linies deur Koos Stadler
2016-02-03"Recce word sterk aanbeveel – selfs vir lesers wat nog nie boeke oor die bosoorlog verken het nie – oor dit ‘n eerlike perspektief bied op ‘n era wat so baie Suid-Afrikaners se menswees help vorm het."
