Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Tien vrae: Anneli Groenewald oor Die skaalmodel

Anneli Groenewald, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-07-01

Jou boek handel oor die belang van bewaring. Wat het, volgens jou, ewigheidswaarde? "Dit hang seker maar af van die persoon wat die ewigheidswaarde soek, of ewigheid probeer definieer. Alles is maar aards en sal mettertyd wegkalwer. Die oudste gebou, die laaste verhaal, die skerpste herinnering."

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016

Ingrid Glorie NeerlandiNet 2016-06-27

"Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling."

Foto's: Media24 Boeke Literêre Pryse se wenners word aangekondig

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-06-23

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is Woensdagaand by die Momo-galery in Kaapstad aangekondig.

Media24 maak wenners van boekpryse bekend: WA Hofmeyr-prys vierde keer na Winterbach

LitNet Boeke en skrywers 2016-06-22

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is vanaand (Woensdag, 22 Junie 2016) in Kaapstad aangekondig.

Book interview: Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide

Lilian Paramor, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-06-20

"Find a trusted source of support and advice, always run everything by your heart, believe that you know best, because it is your baby ..."

LitNet Akademies-resensie-essay: Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff

Johann Rossouw Resensies 2016-06-14

"Wat taal betref, is die universele probleem dat baie ouers, asook politici en amptenare, die rol wat moedertaal speel in die kognitiewe ontwikkeling van kinders ontken. Deur die oorgang na Engels te vroeg en onbegeleid te maak, verwoes ons kinders se vermoë om werklik te kan leer en verstaan."

Boekbekendstelling: Gesprek sonder einde deur Chris van der Merwe

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-06-10

Lux Verbi nooi jou uit na 'n gesprek met Chris van der Merwe op 23 Junie 2016. 

Boekbekendstelling: Amraal deur Marinda van Zyl

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-06-10

Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou uit na die boekbekendstelling van Amraal op 18 Junie 2016.

Boekbespreking: My reis met Ingrid Winterbach en Vlakwater

Marietjie Lambrechts Seminare en essays 2016-05-30

"Winterbach neem jou as leser ... op reis deur tyd, ingrypende wêreldgebeure, religie, Westerse sowel as Oosterse filosofie, kunsbewegings, kunswerke, letterkunde, films en musiek na ongewone plekke en bestemmings."

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

Ryk Hattingh, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ons moet revolusies eerder as vakansies beplan."

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ek vind my inspirasie soms uit die kleinste van  koerantberiggies."

Boekbekendstelling: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-26

Tafelberg en Graffiti nooi jou uit om op 9 Junie 2016 by Lynnwood Bridge in Pretoria te kom luister na Willie Burger in gesprek met Anneli Groenewald oor Die skaalmodel.

Ten questions: Carnie Matisonn on Degas' Dust

Carnie Matisonn, Naomi Meyer Books and writers 2016-05-25

"I’d like to think that people would be able to identify with all the universal human aspects of my story – starting from humble beginnings, trying to succeed as a musician, deciding what to do with my career, getting married, divorced, starting businesses, nearly going bankrupt, learning to fly aircraft, making a name for myself in the legal profession, and so on. There’s something for everyone in the story ..."

Boekbekendstelling: Pirana deur Rudie van Rensburg

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-24

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se Pirana - op Donderdag 26 Mei 2016 by die Dros, Willowbridge in Bellville (18:00 vir 18:30).

Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale

Carolyn Meads, Naomi Meyer Onderhoude 2016-05-20

"Om voortdurend op ’n geloofwaardige manier die spanning tussen die held en die heldin te behou, verg vernuf. Boonop word daar van ’n liefdesverhaalskrywer verwag om die emosie van ’n ontluikende romantiese verhouding so getrou uit te beeld dat die leser dit ervaar asof sy sélf weer van voor af verlief raak – nie ’n eenvoudige taak nie."

UJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee

Frederick Botha Boeke en skrywers 2016-05-16

"Roela Hattingh se Kamee is nie net ʼn belangrike toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaalskat nie, maar as welkome stem in die woestyn, ʼn waardige ontvanger van die UJ-debuutprys."

Winnie Rust se dood dompel literêre gemeenskap in rou

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-13

"Die dood van die Wellingtonse skrywer Winnie Rust het die literêre gemeenskap in rou gedompel, sê Marga Stoffer, uitgewersbestuurder by NB-Uitgewers."

Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl

Philip John Resensies 2016-05-11

"Amraal staan in ander opsigte ook nader aan Fiela se kind as aan die ander genoemde tekste deurdat dit geklassifiseer kan word as 'goeie gewilde fiksie' ..."

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Maryke Roberts Resensies 2016-05-09

"Dis ’n lekkerleesverhaal en soos die uitgewer tereg voorspel, hou dit jou vasgevang tot die laaste bladsy."

Video: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2016-05-06

Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels.

Top