Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag

Leon Rousseau Argief 2016-03-03

Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."

Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Henriëtte Loubser Resensies 2016-03-01

"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"

Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem

LitNet NeerlandiNet 2016-02-29

Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.

Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange

Rensia Robinson Seminare en essays 2016-02-23

Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-18

Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

François Verster, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-02-09

"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

Errol Tobias, Jean Oosthuizen Onderhoude 2016-02-03

"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."

Boekresensie: Recce - Kleinspan-operasies agter vyandelike linies deur Koos Stadler

Linda de Jager Resensies 2016-02-03

"Recce word sterk aanbeveel – selfs vir lesers wat nog nie boeke oor die bosoorlog verken het nie – oor dit ‘n eerlike perspektief bied op ‘n era wat so baie Suid-Afrikaners se menswees help vorm het." 

Lesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias

Heindrich Wyngaard Boeke en skrywers 2016-01-29

"Hierin lê dan die groot waarde van Tobias se boek: dat dit ’n allerbelangrike bydrae lewer tot die skamele versameling van boeke oor die land se 'niewit' rugbyhelde van weleer."

Boekresensie: Struisvoël deur Johan Fourie

Bibi Burger Resensies 2016-01-25

"Deur hierdie situering van die gebeure van tradisionele en postmoderne plaasromans in ’n breër Suid-Afrikaanse konteks bied Struisvoël ’n vars perspektief op Suid-Afrika se verlede en die invloed daarvan op die hede."

Boekresensie: Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en kaart deur Frans Rautenbach

Dawid de Wet Resensies 2016-01-19

"Frans Rautenbach het hier, ná sy vyftigtal in besoekjare aan die wildtuin, ’n baie volledige gids vir die groentjiebesoeker saamgestel. Soseer dat jy sommer onmiddellik in jou kar wil spring en een van sy aanbevole roetes na die wildtuin toe wil vat."

Boekresensie: Kamee deur Roela Hattingh

Thys Human Resensies 2015-12-21

"Kamee is inderdaad ’n kortverhaaldebuut om oor opgewonde te raak."

Boekresensie: Die Verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten

Org Potgieter Resensies 2015-12-14

"'Karakters dryf my stories, nie gebeure nie. Ek hou veral van karakters wat bietjie afwyk van die geykte vorm en wat gedryf en gemotiveer word deur ou spoke wat soms vir hulle bekend lyk, soms onbekend.' En dit werk!"

Kersfees 2015 saam met Leserskring: Wenner aangekondig

LitNet Wen 2015-12-10

'n Gelukkige LitNet-leser het 'n heerlike boekpakkie met komplimente van Leserskring gewen. Kyk wie die wenner is.

Remembering and forgetting: Reflections on Francois Smith’s novel Kamphoer

Chris van der Merwe, Pumla Gobodo-Madikizela, Francois Smith Opinion 2015-12-08

"We tend to say so easily, forget about the past and go on to the future; it just does not work. The real challenge is to remember, perpetrators as well as victims, to remember what needs to be worked through and what needs to be forgiven. And then try and work against the natural tendency of continuing the pattern of oppression, with only a reversal of the roles from time to time."

Nie-akademiese notas by die lees van Vry- deur Gilbert Gibson

Natie Botes Resensies 2015-12-07

"Ek het gestem, ek het ‘n stem. Ek is dus vry.

Of is ek net kwansuis
vry-?"

En so is Vry-.

Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig

Frederik de Jager Resensies 2015-12-03

"Wat is dit aan Eugène Marais wat so enigmaties is?" – 'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog deur Carel van der Merwe

Lesersindruk: Recce deur Koos Stadler

Willem Krog Resensies 2015-12-02

Wie en wat was die recce? Willem Krog skryf: "Koos Stadler maak op vele vlakke korte mette met die mites."

Afrikaans vir almal – 'n onderhoud

Jean Oosthuizen, Isabel Uys Skole 2015-12-02

"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Elmarié Dercksen Resensies 2015-11-25

"En watter lekker gebede: eerlik, amper gedagtestroom; menslik en eg; gelowig en juigend; strydend en stoeiend. Alles in keurige, maklik leesbare taal."

Top