Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Boekresensie: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Janien Linde Resensies 2016-08-19

"Verlorenkop is ʼn verdienstelike debuut wat ʼn verhaal vertel wat interesseer en gemaklik lees. Dit dra by tot die verruiming van die tradisie van die plaasnarratief in Afrikaans deur spesifiek die lesbiese perspektief daarop oortuigend weer te gee."

Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-17

Die bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks vind op 22 September 2016 in die Book Lounge in Kaapstad plaas. Hier is die uitnodiging.

Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh

Reinhardt Fourie Resensies 2016-08-16

"Ryk Hattingh se Huilboek is ’n boek wat wys hoe ou herinneringe en nuwe ervarings gloedvol kan saamsmelt om ’n onopgesmukte verhaal te vertel."

Boekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman

Maryke Roberts Resensies 2016-08-11

"Daar is soveel ander maniere as kos om jou liefde vir jou kind tot uiting te laat kom. En as jou verweer onmiddellik is, maar dis ál manier wat jy ken, moet jy dadelik jou hande op hierdie boek lê en begin lees."

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-05

Die bekendstelling vind plaas op Dinsdag 6 September 2016 in Port Elizabeth. Hier is nog inligting.

Foto's: Boekbekendstelling van Deon Meyer se Koors

Helené Prinsloo Jonathan Ball-portaal 2016-08-05

Die bekendstelling van Deon Meyer se Koors het op 2 Augustus 2016 in die Drostdyteater in Stellenbosch plaasgevind. Helené Prinsloo het foto's geneem.

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

LitNet Wen 2016-08-04

Vyf mense kan elk 'n Storiemuissak en 'n kopie van Storiemuis 4 wen!

Boekresensie: Ek en Prins Donkerkuif deur Dihanna Taute

Henriëtte Loubser Resensies 2016-08-02

"Dihanna Taute het beslis ’n op-die-pols-aanvoeling vir wat in jong gemoedere aangaan."

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Elsabé Brits, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-08-01

"Sy het wêreldleiers beïnvloed. Sy was ook moeilik, taktloos en sonder ‘n wag voor haar mond."

Boekresensie: Hartbreker deur Cecilia Steyn

Henriëtte Loubser Resensies 2016-07-26

"Iemand het eendag gesê daar is niks so opwindend, maar tog ook so dramaties, soos jong liefde nie.  En met haar Tienerharte-reeks en spesifiek dan nou met Hartbreker kry Cecilia Steyn dit reg om hierdie belangrike fase in die lewe van jongmense met deernis, begrip en groot sukses uit te beeld."

Onderhoud: Valda Jansen oor Hy kom met die skoenlappers

Valda Jansen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-07-19

"Dit was nie maklik om mense rondom my doelbewus uit te sluit nie. Maar dit was nodig vir die storie om vorm aan te neem. Dit was nie maklik om deur die muur te breek wat ek oor baie jare sorgvuldig om myself gebou het nie."

Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-19

Lees die inligting hierby, skryf 'n kortverhaal oor die liefde in al sy gedaantes en stuur jou voorlegging vir Gerda Taljaard of Deborah Steinmair.

Boekresensie: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald

François Verster Resensies 2016-07-12

"Voorspoed aan Anneli Groenewald, mag sy as romansier van krag tot krag gaan ná hierdie belowende debuut, mag die tragiek van ons kwynende museums tot soveel moontlik lesers se gewetens spreek ..."

Boekresensie: Mispa deur Helena Hugo

Maryke Roberts Resensies 2016-07-11

"Die boek bied goeie leesvermaak, die karakters is sterk en Hugo se woorde maak hulle lewendig en eg."

Boekresensie: Robbie se broer se roer en ander jagstories deur Pienkes du Plessis

Gerrie van Eeden Resensies 2016-07-10

"Die rede waarom die stories so lekker lees, is Du Plessis se skryfstyl."

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-07

1795 deur Dan Sleigh word 9 Julie in die Kasteel die Goeie Hoop bekendgestel.

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-07

Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers word 19 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018 aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-07

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 1 September 2017 en manuskripte word vanaf 1 Januarie 2017 aanvaar.

NB Akademie voeg nuwe kortkursusse vir boekbedryf by sy program

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-06

Leer skryf 'n boekresensie, en vele meer.

NB-Uitgewers: Margaret Bakkes oorlede (1931–2016)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-04

"Dit was vir NB-Uitgewers ’n voorreg om oor baie jare Margaret Bakkes se werk te kon publiseer, en ons treur oor haar heengaan."

Top