Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Frankfurtse Boekeskou 2016: vanuit 'n uitgewer se perspektief

Hester Carstens Boeke en skrywers 2016-11-07

"Ons hooftaak: om die vertaalregte vir NB se boeke te verkoop."

Gelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees – wenner aangekondig!

LitNet Wen 2016-11-03

Die wenner van die boekpakkie is pas aangekondig – baie geluk, Marlené Veldman!

Boekresensie: In die grot van die sibille deur Juanita Louw

Joan-Mari Barendse Resensies 2016-11-02

"Alhoewel haar werk veelvlakkig is en gelaai is met simbolisme en verwysings wat die meeste lesers sal moet naslaan, is Louw se gedigte nie ontoeganklik nie. Dit is gedigte wat op diepgaande wyse ontleed of bloot net waardeer kan word."

Boekresensie: Kristalvlakte deur Amy Jephta

Temple Hauptfleisch Resensies 2016-11-02

"Kristalvlakte is ‘n knap en opvoerbare verwerking van ‘n klassieke teks deur ‘n opwindende dramaturg, ‘n werk wat nie net ‘n komplekse plaaslike krisis belig nie, maar as teks en in hierdie vorm sy plek met gemak inneem in die kanon van Suid-Afrikaanse toneelwerke."

Resensie: So is dit nou – nog stories van gister en vandag deur Johan van Wyk

Sarel Venter Resensies 2016-11-02

"Van Wyk se skryfwerk is ‘n kosbare kultuurhistoriese dokument. Dit lewer sosiale kommentaar op mense en hul dinge: op ‘n hoë leefstyl en ander se swaarkry, op vergrype en uitbuiting, maar ook op deernis en barmhartigheid."

Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Vicky Heunis, Naomi Meyer Kos en wyn 2016-11-01

"Hartskombuis is baie meer as net ‘n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ‘n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Paul Murray Books and writers 2016-10-26

"Brits has brought the persona of a remarkable person fully to life in the text. South African Hobhousian historiography has become unspeakably enriched from her writing."

Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver

Yolanda du Toit Resensies 2016-10-26

"Geluk, Marita, met nóg 'n welverdiende druk - en cheers op die stories wat nog uit jou pen gaan vloei."

Book review: Going back to say goodbye by Kenneth de Kok

Reinhardt Fourie Books and writers 2016-10-25

"Going back to say goodbye tells the story of a boy saying goodbye to his childhood as it flits past. It is also the story of a boy saying goodbye to his father and, movingly, to a South Africa that both no longer exists and lingers on in surprising ways."

Tien vrae: Duane Aslett oor Goudduiwel

Duane Aslett, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-10-14

"Ek ʼn jare lange belangstelling in die legende van die Krugermiljoene – hoe die legende ontstaan het, waarom, die waarheid daarvan ens – en het gevoel dit sal as interessante agtergrond vir ʼn roman dien ..."

Video: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2016-10-12

Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, Drieklawerblaar, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Elna van der Merwe het met haar gesels.

Ten questions: Arien van der Merwe on the book Managing diabetes and related health challenges

Arien van der Merwe, Naomi Meyer Books and writers 2016-10-11

Is diabetes a lifelong death sentence? "It isn’t. My book is a message of hope that this disease can be managed and even healed."

Boekresensie: Jesus ruik na mirre en stof deur Pierre du Plessis

Barbara Potgieter Resensies 2016-10-10

"Die reuksintuig is 'n uitsonderlike boeg waaroor die skrywer hierdie werk gegooi het. Sou dié boek, soos in die inleiding belowe, die 'vergeestelikte' Jesus meer menslik vir die leser maak, hom inspireer en meer liefde gee?"

Tien vrae: Stefan Blom oor Die waarheid oor verhoudings

Stefan Blom, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-10-04

"Daar is altyd ’n oplossing vir verhoudings solank beide partye bereid is om te werk aan hulleself en hulle verhouding; en oop is vir verandering."

Uitnodiging na die Facebook-bekendstelling van Vir die voëls

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-10-04

Besoek Huisgenoot se Facebook-blad op Vrydag 21 Oktober 2016 vir die bekendstelling van François Bloemhof se Vir die voëls.

Onderhoud: François Bloemhof oor Doodskoot

François Bloemhof, Org Potgieter Skrywersonderhoude 2016-10-03

"Toe my eerste boek uitkom, het ek vir myself gesê ek sal eers soos ’n regte skrywer voel as ek drie boeke op die rak het. Maar dit voel steeds te goed om waar te wees, asof dit nie my regte werk is nie – en ek skat dis omdat dit nooit soos werk voel nie."

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Henriëtte Loubser Resensies 2016-09-30

"Elf dae in Parys trek jou in, dit sleur mee, dit verskerp jou sinne en dit laat jou met die nodige kennis oor wat om met jou volgende besoek aan Parys te gaan doen."

Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen

Yolanda du Toit Resensies 2016-09-20

"Beslis ‘n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."

Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-09-16

Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Henning Snyman Resensies 2016-09-15

"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."

Top