Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Sirkus deur Irma Venter, ’n resensie
2017-06-29"Die verhaal spring nie net tussen vertellers nie, maar ook tussen die hede en verlede. Dit is ’n fynuitgewerkte program, met perfekte ruimte en beligting, musiek en tegniese opset, wat die gehoor verras, vermaak, gespanne en in afwagting hou."
Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud
2017-06-28"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."
Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing
2017-06-27Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling
2017-06-27Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waar hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.
Firepool by Hedley Twidle: book launch
2017-06-27You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.
Word ’n boekfluisteraar
2017-06-20"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"
Op die spoor van, saamgestel deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2017-06-20“Op die spoor van is nommerpas vir speurstorievrate, maar behoort ook in die smaak te val van alle liefhebbers van die kortverhaal.”
Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van
2017-06-15Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van Suid-Afrika se grootste misdaadskrywers se verhale is daarin opgeneem.
Per ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n onderhoud
2017-06-12"Ek skryf net sodat mense nie skaam hoef te voel oor goed wat met hulle gebeur nie. Ons is almal eintlik maar net tydelike bewoners van ’n planeet wat ons nog nie lekker verstaan nie."
Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud
2017-06-09"Ek het al geleer om vir myself oomblikke van hartseer of kwaad of teleurstelling te gun, sodat ek dit kan probeer verwerk en verstaan en vroeër eerder as later kan opstaan en aangaan, hopelik met ’n les wat ek uit daardie ervaring geleer het."
Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
2017-06-08"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."
Tafelberg en NB-Uitgewers bring hulde aan PG du Plessis
2017-06-08"PG het homself in ons harte ingeskryf. Van Siener in die suburbs tot Fees van die ongenooides het hy sy gehoor ten diepste geraak."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Per ongeluk deur Lloyd Zandberg
2017-06-05LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n uittreksel uit een van die kortverhale in Per ongeluk deur Lloyd Zandberg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2017-06-05"Dis duidelik dat die skrywer gemaklik in sy genre is. Hy ken die fyner nuanses van spanning en sy bekwaamheid as boeiende storieverteller, en vermoë om net genoeg te verklap om jou aandag gevange te hou, maak van hom ’n lekkerlees-outeur."
Kamikaze: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg
2017-05-30“Terwyl ek deur die lywige boek geblaai het, het my oog ’n paragrafie gevang waarin Bate sy verbasing uitspreek dat geen misdaadfiksieskrywer nog die wêreld van vervalste medisyne as ’n tema vir ’n boek gebruik het nie. Ek het die boek dadelik aangeskaf.”
Rooi haring deur Schalk Schoombie: bekendstelling
2017-05-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rooi haring, waar skrywer Schalk Schoombie met Jo Prins in gesprek sal wees oor dié skreeusnaakse speurverhaal.
foodSTUFF by Tony Jackman: book launch
2017-05-25You are invited to the launch of foodSTUFF by food writer Tony Jackman, where he will be in conversation with Nancy Richards.
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Stellenbosch-bekendstelling
2017-05-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 3 Junie, waar skrywer Rudie van Rensburg met Jonathan Amid in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kamikaze deur Rudie van Rensburg
2017-05-22Proe aan LitNet se eerste slukkie van Kamikaze deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die waarheid oor verhoudings deur Stefan Blom: ’n FMR-resensie
2017-05-19"Die handleiding bevat algemeen-bekende feite, maar omdat so baie verhoudings sneuwel, is bevestiging soms nodig. Veral wanneer dit knap saamgevat word."
