Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Erentia Bedeker
2017-10-11"Alhoewel die dood altyd hartseer en seer is vir die een wat agterbly, is dit ook ’n viering van nuwe lewe, want ek glo mens leef voort in die Skepping: uit sterstof geskep, word ons atome weer deel van die natuur en die kosmos."
In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)
2017-10-10"Skrywer en vertaler Zirk van den Berg het NB-Uitgewers vanuit Nieu-Seeland ingelig oor Hattingh se afsterwe vanoggend, 10 Oktober 2017. Hy is oorlede aan ’n hartaanval. Hy laat sy vrou en drie kinders agter."
Wellington-bekendstelling: Die wêreld van Charlie Oeng – 11 Oktober 2017
2017-10-10Die wêreld van Charlie Oeng word Woensdagaand by die Bôrdienghuis op Wellington bekendgestel.
Bekendstelling: Gister is verby deur Juanita Aggenbach
2017-10-06Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gister is verby op 28 Oktober in Stellenbosch, waar Juanita Aggenbach met Suzette Kotzé-Myburgh in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gister is verby deur Juanita Aggenbach
2017-10-03LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Gister is verby deur Juanita Aggenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
On the brink by Claire Bisseker: book launch
2017-10-03You are invited to the launch of On the brink by Claire Bisseker on 12 October in Cape Town.
nou, hier deur Corné Coetzee: foto's en video's van die bekendstelling
2017-10-03Die bekendstelling van Corné Coetzee se nou, hier het in Johannesburg plaasgevind. Réney Warrington het foto's en video's geneem.
Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 2
2017-09-28Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Lien Botha se foto’s.
Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 1
2017-09-28Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Amy Coetzer se foto’s.
Pos beskikbaar: Redakteur – Human & Rousseau Fiksie (Kaapstad)
2017-09-27NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese.
The Life of Worm & Other Misconceptions: a review
2017-09-26"Barris will make you laugh, weep and think. Read The life of Worm & other misconceptions for the pure delight of experiencing the short story at its versatile best: take a flying room, add a saurian, and see where they might take you."
Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: ’n resensie
2017-09-20"Chicklit soos Vet feetjies vlieg nie is maar een van die subgenres wat deesdae gretig gelees word en in haar werk in hierdie kategorie sluit Loots weer eens aan by die neiging tot meer realistiese heldinne in romantiese fiksie."
Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter: ’n resensie
2017-09-20"Die stories het sye en kante wat om en om gedraai moet word en van alle kante af bekyk moet word om Venter se fyn nuanses met taal (soms verruklik mooi!) en tema- en karakterontwikkeling te waardeer."
Op ’n dag, ’n hond deur John Miles: ’n resensie
2017-09-19"Op ’n dag, ’n hond is ’n boeiende verslag van ’n karakter wat sonder die rigtingwysers van die religie, spesifiek die Christelike godsdiens, met ongelyke sukses probeer om aan ’n morele bestaan beslag te gee in ’n vyandige wêreld waarin wreedheid en geweld te dikwels orde en stabiliteit versteur."
Hallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie
2017-09-19"Hekelaars sluit juriste, medici, D-studente, bedryfsielkundiges, bikers, wynplaasbestuurders en byderwetse oumas in. Mans hekel lustig saam en ’n hekelende apteker het onlangs laat weet dat ’n polisiemanvriend op aanbeveling van sy sielkundige begin hekel het om sy stresvlakke onder beheer te kry."
Elevation: the rising tide deur Helen Brain: ’n resensie
2017-09-19"Lesers van jongvolwassene-literatuur en fantasieverhale behoort hierdie reeks as uitdagende, maar opwindende leesstof te ervaar."
Boekbekendstelling: Nou, hier deur Corné Coetzee
2017-09-18Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Nou, hier op 30 September in Johannesburg, waar Corné Coetzee met Deborah Steinmair in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Alles begin met Anna deur Annemari Coetser
2017-09-18LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Alles begin met Anna deur Annemari Coetser, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk (Pretoria)
2017-09-15Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 10 Oktober in Pretoria, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Hennie Lötter in gesprek sal wees.
Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk
2017-09-13Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 7 Oktober in Stellenbosch, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Chris Jones in gesprek sal wees.
