Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-12

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2017-07-06

"Ek wil my dankwoord begin waar my boek begin, met ’n aanhaling uit Marcus Boon se boek In Praise of Copying: 'But suppose copying is what makes us human. What then?'"

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles

John Miles Boeke en skrywers 2017-07-06

"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."

UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond

Johan Myburg Boeke en skrywers 2017-07-06

"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-05

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-07-05

"Kleure van die liefde is allesbehalwe jou tipiese, stroperige liefdesverhale en verdien ’n plekkie op jou boekrak – vir daardie geleenthede waar die dag te lank was, die lewe dalk te veel, en jy net ’n paar minute het om te ontsnap." 

Sirkus deur Irma Venter, ’n resensie

Madri Victor Resensies 2017-06-29

"Die verhaal spring nie net tussen vertellers nie, maar ook tussen die hede en verlede. Dit is ’n fynuitgewerkte program, met perfekte ruimte en beligting, musiek en tegniese opset, wat die gehoor verras, vermaak, gespanne en in afwagting hou." 

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud

Daleen Venter, Marion Erskine Skrywersonderhoude 2017-06-28

"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."

Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-27

Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-27

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waar hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.

Firepool by Hedley Twidle: book launch

LitNet Books and writers 2017-06-27

You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.

Word ’n boekfluisteraar

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-06-20

"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"

Op die spoor van, saamgestel deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Suzette Myburgh Resensies 2017-06-20

Op die spoor van is nommerpas vir speurstorievrate, maar behoort ook in die smaak te val van alle liefhebbers van die kortverhaal.”

Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2017-06-15

Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van Suid-Afrika se grootste misdaadskrywers se verhale is daarin opgeneem.

Per ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n onderhoud

Liné Loff, Lloyd Zandberg Skrywersonderhoude 2017-06-12

"Ek skryf net sodat mense nie skaam hoef te voel oor goed wat met hulle gebeur nie. Ons is almal eintlik maar net tydelike bewoners van ’n planeet wat ons nog nie lekker verstaan nie."

Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud

Liné Loff, Nadia Beukes Skrywersonderhoude 2017-06-09

"Ek het al geleer om vir myself oomblikke van hartseer of kwaad of teleurstelling te gun, sodat ek dit kan probeer verwerk en verstaan en vroeër eerder as later kan opstaan en aangaan, hopelik met ’n les wat ek uit daardie ervaring geleer het."

Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie

Jo-Riëtte Jacobs Resensies 2017-06-08

"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."

Tafelberg en NB-Uitgewers bring hulde aan PG du Plessis

LitNet In memoriam 2017-06-08

"PG het homself in ons harte ingeskryf. Van Siener in die suburbs tot Fees van die ongenooides het hy sy gehoor ten diepste geraak."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Per ongeluk deur Lloyd Zandberg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-06-05

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n uittreksel uit een van die kortverhale in Per ongeluk deur Lloyd Zandberg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-06-05

"Dis duidelik dat die skrywer gemaklik in sy genre is. Hy ken die fyner nuanses van spanning en sy bekwaamheid as boeiende storieverteller, en vermoë om net genoeg te verklap om jou aandag gevange te hou, maak van hom ’n lekkerlees-outeur."

Top