Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: Foto's van die bekendstelling

Helené Prinsloo Boeke en skrywers 2017-08-08

"Italiaanse trooskos, wyn en glinsterende vlerke het die boek weerklink – ’n joligheid so lekker mens sou dink die Funky Feetjie het dit self opgetower!"

The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch

LitNet Books and writers 2017-08-07

You are invited to the launch of The twinkling of an eye on 15 August in Cape Town. Author Sue Brown will be in conversation with Karina Szczurek.

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louise Viljoen Resensies 2017-08-07

"Van Heerden bou in hierdie roman met ’n uitnemende verbeeldingskrag, kennis en vernuf ’n wêreld wat vir jou nuwe perspektiewe op ou vraagstukke open. Die wêreld van Charlie Oeng is ’n waardige toevoeging tot ’n gedugte oeuvre."

Keur 2 deur Christine le Roux: 'n resensie

Barbara Potgieter Resensies 2017-08-03

"Die lesers van liefdesverhale wat hierdie stories langs die pad misgeloop het, sal dit geniet – miskien hulle dogters en kleindogters ook."

Kunstenaar van die lem: Etienne van Heerden se Die wêreld van Charlie Oeng

Marietjie Lambrechts Boeke en skrywers 2017-07-31

"Al die versigtig gekose woorde, frases en sinne pas in mekaar soos in ’n legkaart wat onvoltooid sou wees as daar maar net een stukkie ontbreek, miskien onbenullig op sigself, maar onlosmaaklik deel van ’n groter, voltooide geheel."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-31

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Op pad deur Dana Snyman, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Bekendstelling in Stellenbosch: Die wêreld van Charlie Oeng

LitNet Boeke en skrywers 2017-07-27

Louise Viljoen gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Saterdag 5 Augustus, 11:00, Protea Boekwinkel, Stellenbosch.

Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-07-26

"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."

Die apies se dieretrein deur Rosamund Haden

LitNet Boeke en skrywers 2017-07-26

Hierdie prenteboek is ’n visuele fees, geskryf in humoristiese rym wat oud en jonk sal vermaak en bekoor. Blaai hier deur die prenteboek en vind uit hoe jy een van drie eksemplare kan wen. 

Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2017-07-21

"Iets wat besonder voortreflik gedoen word, is die slotsinne van die tonele. Dit dra ’n sekere finaliteit oor. Die sinne is sober en oorwoë."

Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2017-07-21

"Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: 'Slaan my met ’n pap snoek!'"

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Frans Cronje, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-19

"Wanneer ’n mens na die pas van globale tegnologiese vordering kyk, is dit selfs meer onaanvaarbaar dat Suid-Afrika sulke swak onderwysresultate lewer, veral met betrekking tot wiskunde. Dit is net so waansinnig om Suid-Afrikaanse politici te sien kibbel oor wie die grond of die myne behoort te besit wanneer die toekoms van welvaartskepping lê by wat in mense se koppe aangaan."

Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

Naomi Meyer sal op Saterdag 22 Julie by die Vrystaat Kunstefees met Francois Smith gesels oor haar roman Web. Hier is nog inligting.

Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

"Vanjaar is die gasskrywer by Fees van die sintuie die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-12

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2017-07-06

"Ek wil my dankwoord begin waar my boek begin, met ’n aanhaling uit Marcus Boon se boek In Praise of Copying: 'But suppose copying is what makes us human. What then?'"

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles

John Miles Boeke en skrywers 2017-07-06

"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."

UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond

Johan Myburg Boeke en skrywers 2017-07-06

"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-05

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-07-05

"Kleure van die liefde is allesbehalwe jou tipiese, stroperige liefdesverhale en verdien ’n plekkie op jou boekrak – vir daardie geleenthede waar die dag te lank was, die lewe dalk te veel, en jy net ’n paar minute het om te ontsnap." 

Top