Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Durbanville-bekendstelling
2017-05-19Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 30 Mei, waar skrywer Rudie van Rensburg met Maryke Roberts in gesprek sal wees.
AWS vier 100ste bestaansjaar met googleloer, hommeltuig en poenankies
2017-05-18"Die elfde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) word op 3 Augustus 2017 bekendgestel – 100 jaar nadat Afrikaans vir die eerste keer amptelik met dié standaardnaslaanbron vir spelling en skryfwyse bereël is."
’n Blonde bom deur Dihanna Taute: ’n resensie
2017-05-17"Selfs volwassenes sal haar boeke geniet. Sy raak meestal kwessies aan waarmee tieners vandag gekonfronteer word en verweef soms haar eie ondervindings as tiener in die storielyn."
Jou Romeo deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2017-05-17"Van Romeo en Juliet regdeur Sandy en Danny in Grease tot by Marko en Yvette in Jou Romeo is die storielyn van twee individue wat op mekaar verlief raak ten spyte van die oënskynlik onversoenbare sosiale groeperings waaruit hulle kom, alles behalwe nuut."
Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing
2017-05-17"Die kernboodskap van hierdie dieetpatroon is dat ons onsself moet losmaak van die gevestigde dieetpatroon soos deur die Amerikaners voorgestel, en moet ag slaan op navorsing wat toon dat gesonde vette ryk aan omega 3-vetsure nie so skadelik is as wat voorheen aan ons voorgehou is nie."
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Pretoria-bekendstelling
2017-05-15Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 25 Mei, waar skrywer Rudie van Rensburg met Ilse Salzwedel in gesprek sal wees.
Get up! Stand up! by Mark Heywood: book launch
2017-05-15You are invited to the launch of Get up! Stand up! in Cape Town, where author Mark Heywood will be in conversation with Redi Thabi.
Debora gaan huis toe deur Helene de Kock: bekendstelling
2017-05-12Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Debora gaan huis toe, die opvolgverhaal van Debora en seuns, deur Helene de Kock. Sy sal op die 29ste Junie in Pretoria met Ilse Salzwedel oor die roman gesels.
Ink deur Ingrid Mennen, ’n resensie
2017-05-11"Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ’n leeskultuur by jong kinders te bevorder."
Web deur Naomi Meyer: ’n FMR-resensie
2017-05-09"Een van die hoofredes waarom Web ’n sterk en oorspronklike bydrae is, is dat dit geskryf is vanuit die oogpunt van karakters wat meestal in die Afrikaanse spanningsroman ’n sekondêre verteenwoordiging kry: die vrou, die moeder, kinders."
Die Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie
2017-05-09"Nelia kwyt haar goed van haar taak om die leser vas te vang, byna soos in ’n surrealistiese borrel vol avontuur en bonatuurlike gebeure."
Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe
2017-05-02Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.
Kaalvoet tot in die Drakensberge
2017-05-02Koos Kombuis vertel hoe Elders deur Erns Grundling en Dansend met die lewe: In die jeug van veroudering deur Kobus Anthonissen hom gehelp het om ’n naweek in die Drakensberge betekenisvol te maak.
Bending the rules by Rafique Gangat: book launch
2017-05-02You are invited to the launch of Bending the rules by Rafique Gangat in Johannesburg, where he will be in conversation with Tim Cohen, editor of Business Day.
Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-04-27"Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Isabella deur Mariël le Roux
2017-04-26Proe aan LitNet se eerste slukkie van Isabella deur Mariël le Roux, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie
2017-04-25"Willem Steenkamp se werk oor die grensoorlog is ’n knap, breë oorsig wat in toeganklike taal met hope foto’s vertel word. Ek beveel dit aan vir alle wit mans wat diensplig gedoen het, en ook vir hulle gades."
Web deur Naomi Meyer: bekendstelling
2017-04-19Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Web deur Naomi Meyer op 29 April 2017 in Stellenbosch. Jonathan Amid sal die gesprek lei.
The shallows by Ingrid Winterbach: book launch
2017-04-18You are invited to the launch of The shallows by Ingrid Winterbach in Cape Town, where she will be in conversation with Karin Schimke.
Queen of the Free State by Jennifer Friedman: book launch
2017-04-18You are invited to the launch of Queen of the Free State by Jennifer Friedman on 23 May (Cape Town) and 25 May (Johannesburg).
