Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese
2016-12-06"Maestro bewys weer, soos Heese se ander onlangse romans, dat sy grondige navorsing doen wanneer sy ’n historiese roman aanpak."
Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois
2016-12-05"Die staaltjies sal jou laat glimlag en die gedeelde kennis sal vir seker enigiemand meer behendig agter die seekospotte maak."
Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett
2016-12-02“Goudduiwel is ’n waardige spanningsroman met ’n goed nagevorsde storielyn en genoeg aksie om jou aan die lees te hou.”
Boekonderhoud: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger
2016-12-02“Hierdie storie is my en my man se storie, maar dit is ook die storie van baie ander landsburgers – op plase, in townships, in dorpe en stede.”
Boekonderhoud: Deon Maas oor Melk die heilige koeie
2016-11-29“Ek dink nie daar is iets erger as ’n klomp mense wat dieselfde dink nie. Al wat ek probeer doen, is om ’n diskoers te stel waarna mense kan luister.”
Boekonderhoud: Vir die voëls deur François Bloemhof
2016-11-29Bestaan daar ware liefde? "Maar alte seker! Ware liefde lyk net totaal anders in die werklike lewe as in liefdesverhale."
Melk die heilige koeie – in die Kaap!
2016-11-28Uitnodiging na die viering van Deon Maas se jongste boek in Kaapstad. Kerneels Breytenbach sal met Deon in gesprek wees.
Boekresensie: Harry Griesel I: Operasie spookredding deur Sonja Kaiblinger
2016-11-24"Hierdie boek is ten spyte van die grieselrige gedagtes nooit te skrikwekkend vir jonger lesers nie en ’n mens is nooit seker watter belaglike dinge volgende gaan gebeur nie."
Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm
2016-11-22"Skryf, dié skryf sy. Sy het ’n woordkeuse aan haar wat die (reeds sterk) storie besonder goed aanvul."
Boekresensie: Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten
2016-11-18"Hy ken die kuns van ’n goeie storielyn, genoeg kinkels en draaie om die leser se aandag gevange te hou en verdagtes wat almal ewe veel motief tot moord het."
Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute
2016-11-11"Die Engelsman in my slaai is ’n prettige tienerromanse vir meisies."
Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien
2016-11-09"Die 'foute' in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ‘n mooi metafoor vir die digter se stem ..."
NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot Serfontein
2016-11-08"Serfontein het uit ’n sterk geslag Afrikaanse vroue gekom ..." | "Serfontein came from a strong generation of women ..."
Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux
2016-11-08"Vir my was dit die boodskap, vir elkeen sal dit iets anders wees. Jy sal nie met leë hande wegstap nie."
Frankfurtse Boekeskou 2016: vanuit 'n uitgewer se perspektief
2016-11-07"Ons hooftaak: om die vertaalregte vir NB se boeke te verkoop."
Gelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees – wenner aangekondig!
2016-11-03Die wenner van die boekpakkie is pas aangekondig – baie geluk, Marlené Veldman!
Boekresensie: In die grot van die sibille deur Juanita Louw
2016-11-02"Alhoewel haar werk veelvlakkig is en gelaai is met simbolisme en verwysings wat die meeste lesers sal moet naslaan, is Louw se gedigte nie ontoeganklik nie. Dit is gedigte wat op diepgaande wyse ontleed of bloot net waardeer kan word."
Boekresensie: Kristalvlakte deur Amy Jephta
2016-11-02"Kristalvlakte is ‘n knap en opvoerbare verwerking van ‘n klassieke teks deur ‘n opwindende dramaturg, ‘n werk wat nie net ‘n komplekse plaaslike krisis belig nie, maar as teks en in hierdie vorm sy plek met gemak inneem in die kanon van Suid-Afrikaanse toneelwerke."
Resensie: So is dit nou – nog stories van gister en vandag deur Johan van Wyk
2016-11-02"Van Wyk se skryfwerk is ‘n kosbare kultuurhistoriese dokument. Dit lewer sosiale kommentaar op mense en hul dinge: op ‘n hoë leefstyl en ander se swaarkry, op vergrype en uitbuiting, maar ook op deernis en barmhartigheid."
Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag
2016-11-01"Hartskombuis is baie meer as net ‘n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ‘n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."
