Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Onderhoud: Debuutpryswenner van Groot Afrikaanse Romankompetisie 2015
2015-05-26"Is almal nie maar op een of ander stadium in hul lewe, hoe kortstondig dan ook al, randfigure nie? Almal het ’n bepaalde konteks waar hul deel van die binnekring sal voel, en dan weer ’n ander konteks waarbinne hulle sal hap na wind."
Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Judaskus
2015-05-26"Wat wel uitdagend in Judaskus was, was dat Kassie, ’n gebore alleenloper en allermins jou tradisionele romantiese held, aan die swymel begin raak oor ’n aantreklike nuwe buurvrou. Dit was ’n splinternuwe kinkel wat ek nie voorsien het toe ek aan die manuskrip begin skryf het nie!"
Foto's en commendatio's: Die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015
2015-05-22Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 is gisteraand in Kaapstad aangekondig. Prysgeld van R350 000 is vanjaar aan die wenners oorhandig.
Aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer by Human & Rousseau
2015-05-20NB-Uitgewers kondig graag die aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer van Human & Rousseau aan.
Kosgedigkompetisie (en 'n resep vir vanaand)
2015-05-18Wil jy vier heerlike kookboeke wen nadat jy die onderhoude oor Wenresepte 2 en Spogresepte gelees het? Stuur dan vir LitNet jou kosgedig.
Kortlyste vir die 2015 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak
2015-05-15Media 24 kondig met trots die kortlyste vir sy 2015 Literêre Toekennings aan.
Resensie: Kondensmelk deur Cleta Joannou
2015-05-04Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is die resep ook hoe maklik."
Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus
2015-04-24Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het die gesprek met hom gevoer.
