Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap
2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"
2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid
2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...Koos Prinsloo Miniseminaar
2008-03-27 Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet 'n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend
2006-10-24"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling. Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."
