Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuut by NB-Uitgewers
2011-02-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Die beginsel van stof , Manage Your Money, Live Your Dream , Met koffer en kaart , Een glas dooswit, asseblief? , Wat die oog gesien het en Die groot gedagte Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-01-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...Nuut by NB-Uitgewers
2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe
2010-11-17"Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak."
