Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip

Jaco Fouché, Bibi Slippers 2012-03-20 Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – Liefste Lena

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio: Liefste Lena

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – Koljander

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio Koljander

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – ’n Man van min belang

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio:’n Man van min belang – Chris Karsten

Appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books

2012-03-20 NB Publishers is pleased to announce the appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books,  effective from 1 April 2012.

Boekbekendstelling: Herinneringe aan Parys

2012-03-19 Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur Andre P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas.

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

François Verster 2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”

Wenners: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd

2012-03-13 Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Die eindbeoordelaars was prof. Willie Burger, Linda Rode en prof. Louise Viljoen.

Ingrid Winterbach wen die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012

Christine Cronjé 2012-03-13 Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 is Maandag 12 Maart by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. LitNet se fotograaf, Christine Cronjé, het al die aksie met haar kamera vasgevang.

Kortlys: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd

2012-03-08 Inskrywings vir NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het op 1 November 2011 gesluit. Die kortlys is pas bekendgemaak.

Lot se vrou in Kaapstad bekendgestel

Bibi Slippers 2012-03-06 Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekensdtelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone.

Gesien: Joan Hambidge by die bekendstelling van Lot se vrou

Bibi Slippers 2012-03-02 Joan Hambidge se jongste bundel, Lot se vrou, is op 1 Maart in Kaapstad bekendgestel.

Nuut by NB-uitgewers

2012-03-02 God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, Go'el Yisra'el, Lot se vrou, Die water wat verby is, Emma en die Geheime Gang en Die Waterding

Kom luister na Nuwe Stemme tydens die Woordfees

2012-03-01 Riana Barnard en Danie Marais gesels met van die digters wat in die bekende Tafelberg-reeks, Nuwe stemme, gedebuteer het.

Vreemdeling: ’n plofbare versameling kortverhale

Suzanne Potgieter 2012-02-29 "... ’n versameling treffende kortverhale wat die leser konfronteer, onthuts en bowenal bybly lank na die bundel neergelê word."

Theo Kemp en Carina Stander saam op een verhoog

2012-02-29 Die jong woordkunstenaars, Theo kemp en Carina Stander, gesels oor hul ambag.

Sonja Loots gesels oor Fillis se sirkus en die oud-Boerestryders

2012-02-29 Piet Croucamp gesels met Sonja Loots oor haar tweede roman, Sirkusboere.

Van Vellerif tot Lammersbaai met E Kotze en Hermione Suttner

2012-02-29 Twee Weskus-skrywers gesels met Suzette Kotze-Myburgh en Linda Rode oor die meesleurende see, die veld en "Vellerif".

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd: Aankondiging van kortlys

2012-02-28 Human & Rousseau se kortlys vir die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd is nou gefinaliseer.

Boekbekendstelling: pirouette deur Aniel Botha

2012-02-28 Joan Hambidge gesels met die digter oor die bundel waarmee ’n bevrydende sprong na heling gegee word.
Top