Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Boekbekendstelling: Nuwe stories 3, 20 November, Kaapstad
2014-11-17 Human & Rousseau stel op 20 November Nuwe Stories 3 bekend.Boekbekendstelling: Kerneels Breytenbach se Ester, 29 November, Stellenbosch
2014-11-17 Elmarie Rautenbach gesels met Kerneels Breytenbach oor sy jongste roman, Ester. Sluit op 29 November by die gesprek aan in Protea Boekwinkel op Stellenbosch.In Memoriam: Charles Fryer
2014-11-14 Petra Müller oor Charles Fryer: "Hy bel jou elf-uur in die nag oor 'n komma, het een (Hertzogprys-wennend) skrywer eendag geknor. Wees bly, het ons gesê. Hy bel ons almal. ... By hom was jy veilig."Tien vrae: Naòmi Morgan oor die vertaling van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-11-13"Die finale teks is vir my soos bladmusiek: wanneer ek dit lees, moet dit reg klink. Woorde is maar net stil musiek: die transponering van een taal na ’n ander moet reg op jou oor val."
