Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Biebouw-resensie: Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete

Philip John 2014-10-14 "Vir die leser wat kultuurprodukte eie aan ons moderne verbruikerswêreld kan waardeer soos, sê maar, Tarantino en Robert Rodriguez se flieks, Japannese manga of death metal, sal Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete ’n baie welkome oplugting wees, en in Afrikaans."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoude

2014-10-09 Lees hier onderhoude met die kortlysskrywers en die beoordelaars.

NB-Uitgewers: Nuwe boeke vir Oktober

2014-10-07 Lees meer oor: The arrogance of powerMakietie, Die respektabele meneer hartsliefThe MarkNoko en die koel katteBuys. ’n Grensroman.

Onderhoud met Francois Smith: Om Kamphoer te skryf

Francois Smith, Jonathan Amid 2014-10-01 "Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring."

Interview: Richard Poplak on Until Julius comes

Richard Poplak, Naomi Meyer 2014-10-01 "I would not say I chose Julius Malema. He chose me."

Tien vrae: Francois Smith oor Kamphoer

Francois Smith, Naomi Meyer 2014-09-29 "Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my."

Tien vrae: Henry Jack Cloete oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Henry Jack Cloete, Naomi Meyer 2014-09-25 Wat is die sin van die lewe, Henry Jack Cloete?

Onderhoud: Draalnoot vir ‘n janfiskaal deur Henry Jack Cloete

Henry Jack Cloete, Jonathan Amid 2014-09-25 Joan Hambidge noem in haar resensie Draalnoot “’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê.”

Biebouw-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen

Nini Bennett-Moll 2014-09-23 "Ek leef in die glipstroom van verlede jaar. Alles wat toe gebeur het, beïnvloed my lewe nou."

Nuut op NB-Uitgewers se Storierak

2014-09-22 Ontdek interaktiewe stories vir die jongspan op jou iPad of Android-tablet.

Uitnodiging: Skrik op die lyf

2014-09-16 Gerda Taljaard en Deborah Steinmair, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers, nooi jou om ’n verhaal oor die mistieke, magiese, bosinnelike, onsigbare, onverklaarbare, metafisiese, onaardse, okkultiese en transendente te skryf.

Tien vrae: Jaco Fouché oor Siobhán van die sirkus

Jaco Fouché, Naomi Meyer 2014-09-12 "Soos 'n digter gesê het: slotte is sleutels. 'n Mens kan nie 'n slot ligtelik opneem nie."

Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Naomi Bruwer 2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.

Biebouw-resensie: Kamphoer deur Francois Smith

Alettie van den Heever 2014-09-09 "Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies."

Nuwe boeke by NB-Uitgewers: September 2014

2014-09-04 Nuwe boeke by NB-Uitgewers sluit in: Maak vyf deur Heleen Meyer, Until Julius Comes deur Richard Poplak; Nina en die funky eksperiment deur Elizbè van der Colff; The Write Stuff deur Johan Geldenhuys en Dave Dykman; Sondebok deur Irma Venter; en Krake deur Peet van Staden.

Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller

Anke Theron 2014-09-03 "Hierdie boek is ideaal vir kinders wat nog leer lees, asook dié wat graag op hulle eie wil lees."

Biebouw-resensie: 'n Duisend stories oor Johannesburg deur Harry Kalmer

Johannes Bertus de Villiers 2014-09-03 "Soms kry Kalmer dit reg om in een beskrywing van ’n straattoneel ’n hele wêreld van stories te suggereer; ’n duisend geskiedenisse van ’n stad wat vinnig opgeskiet het, uitspattig gebloei het, en nou in die nagloed van dié goue dae teen ’n vorm van selfverwoesting veg." 

Biebouw-resensie: In ligte laaie deur Jannie Malan

Joan Hambidge 2014-08-29 Joan Hambidge resenseer hierdie digter se debuutbundel.

Biebouw-resensie: Siobhán van die sirkus deur Jaco Fouché

Bibi Burger 2014-08-26 "Só probeer Fouché nie vanuit die posisie van volwasse skrywer antwoorde bied nie, maar beeld hy soos met sy ander romans op ’n genuanseerde manier karakters se soeke en reise uit en laat die interpretasiewerk aan die leser oor."

Biebouw-resensie: Solank verlange die sweep swaai deur Danie Marais

Marius Crous 2014-08-25 Die verhalende inslag van Danie Marais se bundels het aanleiding gegee tot heelwat bespreking oor die aard van die sogenaamde narratiewe praatvers in Afrikaans. Wat dink Marius Crous van Marais se jongste bundel?
Top