Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Fotoblad: Wilna Adriaanse stel Dubbelspel by Waverley-biblioteek bekend

2014-06-27 Wilna Adriaanse se nuwe boek Dubbelspel is 25 Junie by Waverley-biblioteek bekendgestel. Dit was 'n heerlike gesellige aand en die biblioteek het, soos gewoonlik baie moeite gedoen.

Wilna Adriaanse gesels op kykNET se Dagbreek

2014-06-25 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.

Kopskoot: Onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Jonathan Amid 2014-06-24 Kopskoot is die volgende boek van 'n skrywer wie se skryfloopbaan met 'n groot knal afgeskop het. Rudie van Rensburg gesels met Jonathan Amid.
Top