Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
Biebouw-resensie: In ligte laaie deur Jannie Malan
2014-08-29 Joan Hambidge resenseer hierdie digter se debuutbundel.Biebouw-resensie: Die pad byster deur Nicola Hanekom
2014-08-27 "Hol, banale titel, insinuasie en al, is ’n klassieke dramateks. Soos Ionesco, Jean Genet se tekste (selfs Samuel Beckett se ontwykende tekste) is hierdie teks een wat weer en weer gelees wil word."Biebouw-resensie: Siobhán van die sirkus deur Jaco Fouché
2014-08-26 "Só probeer Fouché nie vanuit die posisie van volwasse skrywer antwoorde bied nie, maar beeld hy soos met sy ander romans op ’n genuanseerde manier karakters se soeke en reise uit en laat die interpretasiewerk aan die leser oor."Biebouw-resensie: Solank verlange die sweep swaai deur Danie Marais
2014-08-25 Die verhalende inslag van Danie Marais se bundels het aanleiding gegee tot heelwat bespreking oor die aard van die sogenaamde narratiewe praatvers in Afrikaans. Wat dink Marius Crous van Marais se jongste bundel?Biebouw-resensie: Donker spoor deur Martin Steyn
2014-08-07"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."
Biebouw-resensie: Gordel deur Adriaan Coetzee
2014-08-05 Ihette Jacobs gee haar mening oor Adriaan Coetzee se debuutbundel.Dark Windows deur Louis Greenberg
2014-08-04 "Op ’n Saterdagoggend mis ek my vlug huis toe omdat ek hierdie boek tien meter van die vlughek af sit en lees en vergeet van die wêreld om my. Maar is dit die moeite werd om jou vlug vir Dark Windows te verpas?"Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen
2014-07-30 Lees Dewald Koen se resensie van hierdie boek. Die illustrasie hierby is deur Fanie Viljoen.Biebouw-resensie: Waar boosheid broei deur Peet Venter
2014-07-23 "Boosheid steeds broeiend," meen Jonathan Amid in sy resensie van dié boek.Biebouw-resensie: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse
2014-07-21 Elbie Adendorff resenseer Wilna Adriaanse se jongste boek.Biebouw-resensie: Blou trane deur Daniella Day
2014-07-07 "Niks bring groter hartseer as ’n flenter lewe, verkwis deur drugs nie." Eldridge Jason resenseer 'n boek omtrent die stryd teen dwelms.Die 13de kaart deur Madelein Rust
2014-07-01 "Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit." Lees Madri Victor se resensie.Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr
2014-06-25 Izak de Vries resenseer Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr.Kopskoot deur Rudie van Rensburg
2014-06-23 "Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."Wilhelmina Radebe kom tuis deur Marinda van Zyl
2014-06-10 Lees Riette Rust se resensie van die verhaal van die dogter van Paul Kruger se agterryer.Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte deur Breyten Breytenbach
2014-05-29 en as jy stil wil blydit so moet doen
dat ander jou nie hoor nie
sodat jy maand na maand keer
op keer op die maan mag pis
sonder dat hy roes
