Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
Bleek Planeet: Wanhoop oor die stand van die skepping
2013-07-01 "Hier is geen geheimenis vir die leser om tematiese motiewe, ook leitmotiewe, te probeer naspeur nie. Net soos die brose planeet waaroor hierdie verse wonder, net so broos is hierdie verse in hulle blootstelling."Vuilspel: 'n Misdaadroman oor haat
2013-06-26 "Die roman sluit aan by die ryk tradisie van vrouespeur- en misdaadskrywers soos PD James, Minette Walters, Kathy Reichs en andere, maar die aanbod is meer populisties. Die gender-kommentaar is belangrik vir alle navorsers op hierdie gebied. Die taalgebruik is outentiek."
Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor
2013-06-21"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages."
