Biebouw-resensies

Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.

'n Fontein voor ons deur deur Marita van der Vyver

Marius Crous 2014-04-25 Lees wat Marius Crous van hierdie boek dink.

Vuurklip deur Marié Heese

Franci Vosloo 2014-04-22 Vuurklip grawe diep. Lees Franci Vosloo, argeoloog en vertaler, se indrukke van die boek.

Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck

Elbie Adendorff 2014-04-16 Elbie Adendorff resenseer Anderkant die spieël.

Verwoerdburg deur Johann Rossouw

Naòmi Morgan 2014-03-10 "In hoeverre is nuwe bedelings verantwoordelik vir die koers wat ’n mens se lewe neem?"

Meditasies deur Joan Hambidge

Henning Snyman 2014-02-21 Henning Snyman gee sy mening oor Joan Hambidge se jongste digbundel.

Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan

Naòmi Morgan 2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."

Annelie Ferreira het guts

Izak de Vries 2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.

Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord

Jaco Botha Resensies 2014-01-22

Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Annamarie du Preez 2014-01-03 “Die boek lees gemaklik en die skrywer kry dit reg om werklik treffende stukke teks daar te stel.”

Atlas teen die Vergeetrivier deur Pirow Bekker

Ingrid Woudstra 2014-01-03 "Atlas teen die vergeetrivier is ’n voortreflike bundel wat van ware digterskap getuig. Die fyn sintuiglike waarnemings van die natuur en ervarings word op ’n beeldryke, toeganklike en realistiese wyse aan die leser oorgedra."

Wenkbrou deur Deborah Steinmair

Jonathan Amid 2014-01-03 “Hierdie is ‘n veelvlakkige roman wat behoorlik die wenkbroue laat lig.”

Hartepad: Die betekenisvolheid van reis

Gerrie van Eeden 2013-12-19 Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders.

LitNet-boekresensies 2013 LitNet Book Reviews

2013-12-17 Lees al die resensies wat in 2013 op LitNet verskyn het.

Nuwe stemme 5 – saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais

Louise Viljoen 2013-12-10 “Die Nuwe stemme-projek (bly) ’n belangrike een in die identifisering en ontwikkeling van nuwe digterlike stemme in Afrikaans. Daar is min literêre sisteme in die wêreld waarin daar met soveel toewyding omgegaan word met poëtiese talent en daar soveel moeite gedoen word om dit te ontwikkel.”

Moord in die beloofde land

Riette Rust 2013-12-04 “Wat opval van Moord in die beloofde land, is die diggeweefde storielyn. Nes jy dink jy het al die drade bymekaar, is daar nog (skokkende) verrassings.”

Nooit alleen deur Olindia Bresser

Leti Kleyn 2013-11-20 Nooit alleen trek die leser in en vertel van ’n kind se bykans onmoontlike stryd om uit die wêreld van seksuele misbruik te ontsnap.

Monument deur Maretha Maartens

Jeanette Ferreira 2013-11-07 "In die breë register van Maartens se oeuvre – romans, jeugverhale, liefdesverhale, sketse, verhoogstukke, lewensverhale – is Monument tot dusver die roman wat die diepste delf."

Die laaste karretjiegraf deur Athol Fugard

Henning Snyman 2013-11-05 “Die laaste karretjiegraf is 'n openbarende teks oor die donker emosies van die mens, oor die karretjiemense en hulle gebruike, en oor die Karoo as "puur aarde". Dit word 'n geheelbeeld van die ruwe en tegelyk eerlike aspekte van menswees.”

Slagyster deur Rudie van Rensburg

Deborah Steinmair 2013-10-28 Senutergende spanning, polsende hartstog en volop bloed en binnegoed. Lees Deborah Steinmair se resensie van Slagyster.

Aantrekkingskrag deur Deon Opperman

Albert Maritz 2013-10-28 “Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”
Top