Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
WF 2015: Die drie langste sekondes van my lewe
2015-05-23 Niemand kan jou hoor skree in die ruimte nie. Die gedagte aan hierdie paar woorde maak my so effens onseker waar ek op my sitplek sit. Ek is vasgemaak en dit voel asof die gordel my nek wil wurg. Sweet loop by my rug en onder my arms af. Die luidsprekers se klanke is hard […]WF 2015: Neongroen nanogoggas
2015-05-23Pasiënt Omar McKnight is om 07:03 ingebring na die militêre hospitaal in Bagdad ná ’n terreuraanval in suidoos-Bagdad. Die pasiënt is in ’n kritieke toestand.
WF 2015: ’n Skroef los
2015-05-23Die gezoem van karre wat in die kunsmatige atmosfeer vlieg, die moderne voëls verskeur my ore. Ek kyk by die venster uit na die grys lug. ’n Sonagtige, ronde voorwerp skitter soos ’n neongeel lig, maar dit is nie die son nie. Dit laat jou nie ’n warm, rustige luiheid voel nie, dit is ’n bal van masjinerie.
WF 2015: Dit is ek
2015-05-23Wat dans in die hoek van jou oog? Wat lê swaar op jou tong? Wat is drome? Wat is vrees en desperaatheid? Wat is gesondheid? Wat is hoop? Wie is ek?
WF 2015: Weer en weer en weer
2015-05-23Markus maak verlig die venster langs hom in sy vuurwarm Nissan oop. Die stem van die vrou op Radio Tygerberg irriteer hom dat hy byna so warm word soos ’n brandrissie wat in Desember op die strand in die son bak.
WF 2015: Die koms van die blikbreine
2015-05-23Ek sit op my gewone waggel-waggel-stoel by die armoedige ou houttafeltjie in Division 2 se kantoor en eet my toebroodjies met botter op. Dis nou uiteindelik ons middagete.
WF 2015: Wolf in skaapsklere
2015-05-23“Moet ek die waarheid uit jou klap?” ’n Kookwaterklap dans op sy gesig. ’n Foon lui. Kaptein Swart antwoord. Na ’n minuut of twee van bekommerde mompeling druk hy die foon dood.
WF 2015: Plan B
2015-05-23Dis nie asof niemand dit vir haar lewe kon voorspel nie, dink Sinatra, waar sy sit met haar hande aan haar stoel vasgeketting en intense selfteleurstelling wat aan haar mondhoeke trek.
WF 2015: Eindtyd
2015-05-23Ek het lanklaas na die sterre gekyk. Die maan is volmaak, met sy goue kring om hom. Rondom sit elke ster, netjies op sy plek. Die gevoel daarvan was ’n tydelike ontsnapping uit die realiteit, maar steeds goed genoeg om in te marineer.
WF 2015: Oorwinning deur ons eie skepsels
2015-05-23Die ligte gaan af. Die deure slaan toe. Ons is vasgevang. Erika se oë dwaal verward rond in die donker vertrek. Skielik staar sy stip na Markus. Hy vroetel rond. Daar kruip net genoeg lig deur die gordyne. Dit lyk asof hy iets in sy hande vasklem.
WF 2015: Die kanker van die heelal
2015-05-19Oorlog verorber alles wat in sy pad staan. Dit is die kanker van die heelal, die swaard van Damokles.
WF 2015: Die geheim
2015-05-19 DRIE … My kaakspiere trek styf. TWEE … Adrenalien pomp deur my are. EEN … Totsiens, moeder aarde. Die swaartekrag trek die vel byna van my skedel af. Alles verloop glad. Of so glad as wat ’n vuurpyllansering kan verloop. Ek sien hoe die aarde onder my al hoe kleiner begin word. Ons was op […]WF 2015: Die einde is ’n nuwe begin
2015-05-19In die begin is dit ’n raaiskoot in die donker gedoop, later bekend as wetenskaplike voorspellings, nou ons realiteit.
WF 2015: Die boodskap
2015-05-19’n Vuil sandwind spoel oor my sifgewaaide siel. ’n Sandbesmeerde traan oor my wang. Het ek maar net geglo ...
WF 2015: Onverwagte gaste
2015-05-19’n Skerp lig in Jake se kamer van die een of ander voertuig, ’n snaakse geluid van ’n enjin wat afskakel, maak Jake wakker. Jake staan vinnig op en buk-buk, loer-loer tot by sy venster.
WF 2015: Wie is ek?
2015-05-19Sy navorsing was uiteindelik op ’n einde – die eindproduk ’n suiwer wetenskaplike waagstuk. Sy nanobotte was perfek.
WF 2015: ’n Nuwe begin
2015-05-19“Ek hoop jy is gereed vir wat kom, Jes!” roep Isak uit die kombuis. “Pa het lank gewag vir ’n dag soos hierdie.
WF 2015: Vrede en vreugde, net in Vanrhynsdorp!
2015-05-19Lede van die Grootraad, wat op die planeet Mars ’n bestaan maak, besluit met ’n meesterplan om die oorlewingsmoontlikhede op ander planete te toets.
WF 2015: Sweef
2015-05-19Almal lewe hul eie lewe, maar jy word besit deur iemand met meer mag as jy. Jy het geen ouers, broers of susters nie. Al wat jy het, is die persoon langs jou en die bleek uniform wat jy gedwing word om te dra.
WF 2015: Om die son te sien
2015-05-19Ek is Arethusa, vyftien jaar oud. Ek het lang, donkerbruin hare en doodgewone bruin oë. Daar is niks besonders aan my nie.