Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Vraestel-uitnodiging aan onderwysers
2019-10-04LitNet publiseer ’n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontante toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid
2019-09-27Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen (deel 2)
2019-09-12Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!
Multilingual schools, multilingual universities: an interview with Russell Kaschula and Michael Kretzer
2019-09-12"[T]he involvement and inclusion of many African languages through code-switching, or translanguaging, helps the pupils to learn from each other, and be aware of different cultures and languages, and understand why certain pupils think and learn in certain ways."
'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!
2019-08-29Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen
2019-08-28Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!
"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha
2019-08-23"Jou voete los diep spore in die grond ..."
Vlooi en die storieboek: ’n onderhoud met Margit-Rödenbeck
2019-08-23"Negentien jaar gelede het my vennoot Marinda Engelbrecht met Oxford University Press gaan praat om die verhoogregte van die voorgeskrewe boekies te kry. Aanvanklik het ek die rol van Vlooi vertolk vir drie jaar."
Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle
2019-08-23Pieta van Deventer het ’n wiskundevideo op LitNet gekyk en was geïnspireer om daaroor te skryf. Hier is ’n artikel gemik op onderwysers, leerders wat dors na meer kennis en op almal wat wil lees oor die fassinerende priemgetal.
Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie
2019-08-14In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.
Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe
2019-08-07In hierdie week se video behandel Lee-Ann West parallellogram-eienskappe vir graad tien-leerders.
LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap
2019-08-06"I am of the opinion that when one is a part of an organisation, it is one’s experiences in decision-making that engender a sense of belonging and purpose."
WhatsApp as ondersteuningsplatform: ’n onderhoud
2019-08-05"In Suid-Afrikaanse staatskole is dit nie ongewoon dat leerders in ’n derde of vierde taal onderrig word nie."
LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap
2019-07-30Remona Voges het met ’n musiekonderwyser, Darius Erasmus, gesels om uit te vind wat effektiewe leierskap in Suid-Afrikaanse skole vir hom beteken: "Die genot lê in gelukkige kinders. 'Only if they keep the teacher happy.'"
Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering
2019-07-24In hierdie week se video behandel Lee-Ann West faktorisering vir graad nege-leerders.
Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8
2019-07-19Die derde kwartaal het afgeskop en as jy in graad agt is, behandel jou wiskundeklas waarskynlik nou breuke. In hierdie week se video behandel Lee-Ann West presies hierdie werk: breuke vir graad agt-leerders.
Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke
2019-07-10In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders.
Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate
2019-07-09"Suid-Afrika verdien ’n beter onderwyssisteem!"
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle
2019-07-02Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
2019-06-27Van nou af kan jy elke week ’n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

