Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is. 

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is. 

Graad 12: Riglyne vir die ontleding van voorgeskrewe prosa en poësie

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Lees Dewald Koen se riglyne waarmee graad 12-leerders voorgeskrewe prosa en poësie kan ontleed.

Gedagtes van ’n matrikulant ten tyde van die koronavirus

Macaylah Bailey Menings 2020-04-02

"Ons weet nie sal ons hierdie jaar ons matriek voltooi nie, want alles het tot ’n stilstand gekom. Ons het soveel drome gehad vir volgende jaar, om universiteit toe te gaan en ons passie uit te leef. Nou weet ons nie wat gaan gebeur nie."

Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-03-31

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West tweesyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video's bygevoeg word!

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-03-31

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om op hoogte te bly van nuwe video’s wat gereeld opgelaai word.

Nasionale inperking: Só kan Afrikaansonnies aanlyn onderrig

Michele van der Merwe, Marné Pedro SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-03-31

"Tydens die korona-afsondering kan taalopvoeders hierdie leervoorkeure van die 21ste-eeuse leerder inspan om te verseker dat onderrig en leer nie gedurende die 21-dae-inperking agterweë bly nie."

Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2020-03-23

Spesiaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders: ’n Woordeboek-oefening en memo deur Henk Viljoen.

Uit juffrou se wiskundedagboek 3 – Klaskamerkultuur: Wat is dit? Wat beteken dit?

Amanda le Roux Skole 2020-03-19

In die lig van die lang tuisblytyd, deel ’n ervare wiskundejuffrou idees oor die dinamika tussen onderwyser en leerder, wat ouers kan help terwyl hul kinders tuis moet studeer.

Korona: ’n skoolhoof se ervaring

Melt Myburgh, Joubert Retief Skole 2020-03-18

"Leerlinge ontvang sover moontlik take en ou vraestelle om uit te werk, asook die besonderhede van webwerwe waar gratis aanlyn akademiese materiaal beskikbaar is."

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Gerda Oosthuysen Notas, toetse en vraestelle 2020-03-17

LitNet het vir Gerda Oosthuysen gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Liewer dood as uit die mode”. Laai die oefening en memo hier af.

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Peet Du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-03-16

LitNet het vir Peet du Toit gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Die kalf is in die put”. Laai die oefening en memo hier af.

’n Kykie na die education system: Wat is die verband tussen ’n suksesvolle kind en ’n gesonde onderwyser?

Tasneem Daniels Skole 2020-03-16

"Baie min mense wiet eintlik hoe moeilik dit is innie klaskamer ... Agter ’n suksesvolle kind is ’n onderwyser wat baie hard gewerk’t en baie sacrifices gemaak’t, op ’n professional en op ’n personal level, vir daai kind. Hoeveel mee kinners kan ôs ammal support as ôs gesonde en gelukkige onderwysers het?"

Wiskunde-oefenvrae en -antwoorde vir graad 4 tot 6: hulp vir leerders en onderwysers

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-03-12

LitNet het Lee-Ann West gevra om wiskunde-oefeninge en -antwoorde gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Dit reën katte en honde” op te stel. Laai die oefenvrae en die memo gratis hier af.

Enkele uitsonderlike getalle

Pieta van Deventer Skole 2020-03-06

"In hierdie artikel spits ons ons vir die plesier daarvan toe op ’n paar getalle wat sommer net interessant is, tesame met enkele reekse wat soms hiermee verband hou."

Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan, Melt Myburgh Skole 2020-03-04

"Breek die vak in kleiner dele op: begrip; opsomming; taal; gedigte, prosawerk en drama. As jy so daarna kyk, sien jy dat die taal die enigste 'wetenskap' is wat jy kan gaan léér."

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan Notas, toetse en vraestelle 2020-03-04

Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.

Getalle-uitbreiding en die nste wortels van enige getal

Pieta van Deventer Skole 2020-03-04

"Soms moet ’n mens agteroor sit en wonder oor waar alles begin het; meer spesifiek die ontstaan en die geskiedenis van getalle soos ons dit vandag ken, of nie ken nie."

Wiskunde met LitNet: graad 4 – vermenigvuldiging (driesyfergetal met 'n eensyfergetal)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-02-27

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West vermenigvuldiging vir graad 4-leerders. Kyk by die skoleblad watter video’s nog bygevoeg word!

Wiskunde met LitNet: graad 5 – optelling van tot vyfsyferheelgetalle (kolommetode)

Lee-Ann Langeveld Skole 2020-02-27

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West optelling van tot vyfsyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!

Top