Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Graad 7: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum
2020-06-29Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Teltegnieke en waarskynlikhede
2020-06-29"Tel? Ons reken ons almal kan tel. Dis reg, maar soms raak dit nogal lastig om reg te tel."
ATKV-Digipraat: wenke van ’n gereelde beoordelaar van redenaarskompetisies
2020-06-29"Die gesig moet praat! Moenie te veel gebare wys nie. ... Moet ook nie staar nie – ontspan, wees aangenaam en natuurlik – deur te dink oor en te bedoel wat jy sê. Verder: Nooit jaag nie – sê eerder minder, maar met pouses en beklemtoning."
ATKV-Digipraat 2020: ’n Zoom-onderhoud
2020-06-27"’n Virus maak mense siek, ’n staat van inperking hou hul tuis.' Klink dit soos die inleiding van ’n wetenskapfiksieriller ... of dalk die openingsinne van ’n redenaarstoespraak? Skryf in vir die ATKV se Digipraatkompetisie. René vertel ook meer van die res van die ATKV se digitale projekte vanjaar, so luister hierna om te hoor waaraan jy alles kan deelneem."
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
2020-06-24Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Press release: Call for entries – Eisteddfod 2020
2020-06-19While many eisteddfod events and other festivals planned for 2020 have been cancelled as a result of the COVID-19 challenge, The National Eisteddfod Academy (NEA) is happy to announce that its national eisteddfod activities for 2020 will go ahead as planned.
Skrywers inspireer onnies en leerders met Jeugdag-boodskappe
2020-06-18Fanie Viljoen, Nadia de Kock, Wilken Calitz, Martin Steyn en Wilna Adriaanse onthou die onderwysers wat hulle geïnspireer het. Hulle het ook boodskappe vir vandag se taalonderwysers en leerders.
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
2020-06-17Is jy in graad 4? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse en memoranda (vraestelle 1, 2 en 3) wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af.
Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid
2020-06-10"Adriana help met die stilering en vervoer, vervoer die kinders op haar eie koste heen en weer na opvoerings en het haar huis vir hul repetisies oopgestel. Dikwels moet sy haar sak skud, ten koste van haar eie familie en gesin se behoeftes, maar dit pla haar allermins."
Studiegidse vir skoolkinders: ’n onderhoud met Sonia du Plessis
2020-06-10Is jou skoolkind nog tuis? Sonia du Plessis se studiegidse kan help!
Spel met grondtalle
2020-06-04"In Suid-Afrika het ons ook, nes in Brittanje, met ’n baie komplekse tweeledige grondtal van 12 en 20 in ons finansiële omgewing gewerk en niks snaaks daarvan gedink nie. Ponde, sjielings en pennies met 12 pennies in ’n sjieling en 20 sjielings in ’n pond en 21 sjielings in ’n ghienie was die standaard."
Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
2020-06-03Is jy in graad 6? Wil jy hersiening doen, veral noudat die skool nog nie weer begin het nie? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Die aap is uit die mou: Pharos se skoolwoordeboeke sal iets vir elke kind beteken
2020-05-28"’n Kind in graad 1 kan nie ’n literêre werk lees nie, want hy het nog nie die vaardigheid daarvoor nie. Net so kan jong leerders nog nie ’n gesofistikeerde leksikografiese naslaanwerk (oftewel standaardwoordeboek) ten volle ontsluit nie."
Graad 11: Wiskunde – funksies
2020-05-26Is jy in graad 11? Wil jy meer leer oor funksies – soos parabole, hiperbole en grafieke – in wiskunde? Laai gratis notas deur Lee-Ann West hier af.
Word ’n aanlyn resensent: ’n multimediagids vir die onderwyser vir ’n resensieles
2020-05-26Hierdie artikel dien as toeligting vir onderwysers om leerders te help rondom die skryf van sinvolle filmresensies.
Graad 9: Afrikaans Huistaal – Aanlyn resensieles
2020-05-26Wil jy leer hoe om ’n goeie fliekresensie te skryf? Hier is ’n aanbieding met riglyne wat Marné Pedro en Michele van der Merwe vir LitNet saamgestel het, sowel as ’n klankopname vir elke skyfie.
COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders
2020-05-19"Mens kan verstaan dat die baie onbeantwoorde vrae oor die pandemie besluitneming oor die onderwys hoogs kompleks maak. Maar dit is nie in die beste belang van leerders om skole eenvoudig gesluit te hou en die akademiese jaar af te skryf nie."
Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge
2020-05-12Laai hierdie gratis begripstoets vir Graad 7-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (NB-Uitgewers) af.
Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer
2020-05-12Gratis les-idees en aflaaibare werkkaarte gebaseer op die Afrikaanse film Pad na jou hart, met die komplimente van Best Books (NB-Uitgewers).
Vierdimensionele getalle en determinante
2020-05-11"Dit is ’n baie nuttige werktuig in die skep van grafika in animasiesagteware ... Hierbenewens speel dit ’n belangrike rol in vlugdinamika, die beweging van elementêre deeltjies in kernfisika, robotika, rekenaaraftasting, kontroleteorie, seinprosessering en ’n magdom ander velde."

