Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Heimwee
2017-10-04"Voor ek weet, sit ek in jou grootwordhuis. Dis nou ’n verlate, oorvol stoorkamer, maar die houtmeubels dra nog die reuk van heimwee."
ATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam
2017-09-28Die ATKV-Kopskuifprogram strek oor drie jaar en word in gekose distrikte aangebied. Izak de Vries en sy kamera het onlangs twee van hierdie funksies bygewoon.
Kuberklas: Praktiese studiewenke vir ouers, onderwysers én leerders
2017-09-27Dis binnekort die vierde kwartaal. Jerome Joorst deel praktiese wenke vir voorbereiding, hersiening en algemene akademiese oorlewing met ouers, opvoeders en leerders.
Matriekeindeksamen 2017: oorlewingsgids
2017-09-27Die matriekeindeksamen kom nader en LitNet wil matriekleerders help om voorbereid te wees. Hier is die eksamenroosters (IEB ingesluit), notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, sowel as skakels na vorige jare se eksamenvraestelle en ander hulpbronne.
Superspellers op ’n slimfoon
2017-09-13"Tieners lees en skryf deesdae toenemend meer, veral met die koms van sosiale media. Hulle dink dalk nie daaraan dat hulle spel(on)vermoë aan die groot klok gehang word, vir die hele wêreld om te sien, nie."
Agter die maskers
2017-09-11"Is ons, sonder masker of pretensie, dan nie genoeg nie? Hoekom probeer tieners groot wees en ander se drome navolg? Dra grootmense dan nie maar net maskers nie, of kom jy by ’n punt waar jy die masker weggooi?"
Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal
2017-08-30Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 4-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van volume en kapasiteit, breuke, heelgetalle, 2D-vorms, aansigte en patrone.
Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal
2017-08-28Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en vermenigvuldiging.
Asemrowende stilte
2017-08-14"Die feit van die saak is, as ons drie nie onwettige vlugtelinge op ’n luukse skip was nie, kon ons dalk nou duisende mense se lewens gered het. Om nie eers te praat van ons eie lewens nie, maar hoe red jy iemand wat nie verdien om gered te word nie?"
Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 2
2017-07-31Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
’n Wolf in skaapsklere: ’n Onderhoud met Kobus Galloway
2017-07-27"’n Wolf in skaapsklere is ’n opvoedkundige Afrikaanse boek wat idiome uitbeeld deur middel van illustrasies en dit pret maak vir mense om te leer."
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-25Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
Lakenwit
2017-07-18"Toe die polisie in die skemerte inry, bly Thebo en ek daar staan. Ons luister na elke ritsel, elke voëltjie wat fluit en hoor die nagmerries weergalm."
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-17Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardigheid, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
2017-06-30Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
Wiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat
2017-06-08’n LitNet-leser het onderaan ’n artikel van wiskundeonderwyser Marise Oberholzer raad gevra oor die maak van wiskundeplakkate, en Philip Scott, ’n ander leser, deel toe ’n paar wenke uit sy persoonlike perspektief.
Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1
2017-06-07Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2
2017-06-06Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
2017-06-02Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen
2017-05-30Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 9-leerders.

