Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

My lewe met optel, aftrek, maal en deel

Koos Holtzhausen Skole 2022-03-09

"In 1946 het ek in ’n plaasskooltjie by juffrou Griet Coetzee in graad 1 met somme kennis gemaak: 1 hasie + 1 hasie = 2 hasies. Gou het ek besef dat ’n mens die hasies maar kan weglaat." Koos Holtzhausen, voor sy aftrede dosent in elektriese ingenieurswese, skryf ’n artikel waarby skoolkinders kan baat – en wat volwassenes met verwondering sal laat terugkyk op tegnologiese ontwikkelinge gedurende die afgelope dekades.

Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-03-02

Is jy in graad 9? Hierdie video oor eksponentwette deur Lee-Ann West sal jou help dat jou kennis van Wiskunde eksponensieel toeneem.

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die maal en deel van negatiewe heelgetalle

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-24

Moenie op die kredietkaart koop nie. Anders vermenigvuldig jou skuld. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van maalsomme ten opsigte negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik. Sy verduidelik ook deelsomme hiervan.

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die optel en aftrek van negatiewe heelgetalle

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-24

Dis koud in hierdie woud en dis op die oomblik -38 grade Celsius in die Suidpool. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik.

DAK Netwerk-persverklaring: Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse-onderwysbegroting

LitNet Skole 2022-02-24

"Ons het pas Internasionale Moedertaaldag gevier, wat ons weer eens daarop gewys het dat moedertaalonderrig van kardinale belang is vir optimale vordering deur leerders." Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk.

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2022-02-22

Dewald Koen, voorheen Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel en -memo vir graad 9-leerders.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-18

’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-10

Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.

Die dinge van ’n kind in Februarie by HS Jan van Riebeeck ná COVID 2021-speelvak pootjie

Melt Myburgh Skole 2022-02-09

Nadat COVID-19-inperkingsmaatreëls die opvoering van Die dinge van ’n kind in Oktober verlede jaar gepootjie het, word die gewilde verhoogstuk wél van 23 tot 25 Februarie 2022 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-03

Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Wilhelm du Toit se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou vingers te ken.

Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-03

Is jy in graad 4 en is die eerste kwartaal se wiskunde sommer nou al vir jou moeilik? Jy hoef nie vir ’n klawerplant met vier blare en ’n gelukskoot te wag nie; gebruik LitNet se oefenvraestelle om jou te help. Hier is ’n vraestel en ’n memo deur Lee-Ann West wat jy gratis kan aflaai.

New year, new creations: an interview with an eight-year-old author

Naomi Meyer, Bontle Ndhlovu Interviews 2022-01-27

"No. Children in this country don’t read enough."

Wat is ’n "egeltjie"? Solet Scheers praat oor haar kortverhaal in Die meisie met uitroeptekens in haar oë

Naomi Meyer, Solet Scheeres Skrywersonderhoude 2022-01-25

"Ek is dol op krimpvarkies en het nou reeds al die truuks in die boek gebruik om enetjie in my tuintjie in te lok, maar tevergeefs. Daar heers al etlike jare 'n dodelike siekte onder krimpvarkies in Nederland en die 'dierenambulans het hulle hande vol om soveel moontlik van die diertjies te red voor dit te laat is."

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-01-21

Al is jy in graad sewe, onthou jy sekerlik dat Sneeuwitjie sewe dwergies in die sprokie leer ken het. Onthou ook om jou Wiskunde sommer vroeg te begin oefen – met hierdie handige vraestel en memo wat deur Wilhelm du Toit opgestel is.

Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-01-21

Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West. Die vraestelle is toegespits op die gedeelte van die werk waarmee die kinders nou besig is.

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-01-21

Bewerkstellig ’n aptyt by jou graad 1-kind vir Wiskunde, soveel as vir roomys – deur aan hierdie lekker vraestelle van Lee-Ann West te proe. In hierdie vraestelle word aandag gegee aan die werk waarmee die kinders nou, aan die begin van die jaar, besig is.

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-01-18

Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het 'n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.

Persverklaring: Terug skool toe met LAPA en Penguin

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-01-18

"Ons hoop almal van julle het ’n heerlike blaaskans gehad en dat die nuwe jaar minder drama en meer boeke sal bring; minder pandemies en meer stories."

Kuberklas Kreatief: Sonsondergang

Terry Terblanche Botha Kuberklas Kreatief 2021-12-22

Terry Terblanche is sestien jaar oud en deel ’n gedig met LitNet.

Medisyne vir die siel

Marochel Barnard Kuberklas Kreatief 2021-12-20

"Vincent van Gogh het geel verf geëet. Hy het vas geglo dat geel ’n gelukkige kleur is en dat as hy dit gaan eet, hy van binne af gelukkig gaan wees. Ek het nooit gedink dat iemand so ongelukkig kan wees dat selfs die idee om die mure van jou organe geel te verf sodat alles beter sal voel deur jou kop sal gaan nie."

Top