Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, kwadratiese vergelykings

  • 0

Prent: https://pixabay.com/illustrations/mathematics-formula-physics-school-757566/

Is jy in graad 9 en laat kwadratiese vergelykings jou kop tot die mag 9 draai?

In hierdie Wiskunde met LitNet-video verduidelik Lee-Ann West in ’n raps meer as 9 minute die hele affêre sodat dit sin maak.

Lees en kyk ook:

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1

Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die maal en deel van negatiewe heelgetalle

Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Wiskunde met LitNet op YouTube

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top