Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat ‘n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai van hierdie week af video’s op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.