Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-06-07

Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Onderhoud: Afrikaans in skole?

Danie van Wyk, Naomi Meyer SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-06-03

"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ‘n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie

Rèné Eloff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-06-03

"Kompleksiteitsteorie hou skynbaar groot belofte in om ons denke en praktyke te verruim op onder meer wetenskaplike, sosiale, politieke, filosofiese en etiese gebiede."

The pen is mightier than the gun    

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2016-06-03

"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ‘n gun gee in die plek van die pen."

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-06-02

Skryf jou graad 4-kind dalk hierdie kwartaal vir die heel eerste keer eksamen? Hier is 'n gratis wiskundevraestel en -memorandum om mee te oefen.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-05-30

Leerders in graad 7: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

The future of education and e-learning in South Africa – an interview

Brian Schreuder, Naomi Meyer Skole 2016-05-30

There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.

Die rol van geselekteerde motiveringsfaktore en leerstrategieë by akademiese prestasie van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe- (EBW-) onderwysstudente

Louis van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-05-26

"Daar word sterker ondersteuning aanbeveel by die volgende faktore en strategieë: toetsangs, uitbreidingstrategie, kritiese denke, metakognisie en bykomende pogings."

Dronkenskap as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Sober benadering?

Rinda Botha, Marina van Rooyen LitNet Akademies (Regte) 2016-05-26

"Hierdie artikel ondersoek of die daargestelde Strafregwysigingswet 1 van 1998, en bepaald artikel 1, na wense geformuleer is en ’n sober strafregtelike benadering tot die dronkenskapverweer bied."

Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele

Willem Theron, Milton Maritz LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2016-05-26

"Feitlik al die gepubliseerde numeriese resultate is gegee vir beweging van ’n hoepel op ’n horisontale vlak; in hierdie artikel word ’n wiel wat afrol op ’n skuins vlak beskou."

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Heinie Heydenrych LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-05-25

"Die basis vir die vervreemding tussen die Uitlanders en die regering is vóór 1895 reeds gelê en daarin het Paul Kruger ’n deurslaggewende rol gespeel."

Interview: Why were the schools burnt down?

Anonymous, Hans Pienaar Opinion 2016-05-25

The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.

Nabydood-ervarings: ’n kritiese ontleding van buiteliggaamlike waarnemings tydens hartstilstand

Pieter F Craffert LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-05-24

"Die aanspraak dat betroubare waarnemings onafhanklik van enige breinfunksies die aannames van moderne neuronavorsers bevraagteken en tegelyk die tradisionele siening van ’n 'siel' bevestig, berus op beweerde 'feite' en 'bewyse' wat op hierdie stadium nie die toets van kritiek kan deurstaan nie."

Bron van kennis in arm streke

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-05-18

"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Aslam Fataar, Henry Fillies LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-05-17

"Hierdie leerders se leer is gevorm en geïnspireer deur en uit hul weiering om hul huidige omstandighede te aanvaar."

Postapartheid as wondkultuur binne ’n patologiese openbare ruimte: Mark Gevisser se Lost and found in Johannesburg

Leon de Kock LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-05-11

"Hierdie artikel stel voor dat ’n 'wondkultuur' binne ’n 'patologiese openbare ruimte' heelwat aspekte van die postapartheid bestel verklaar."

Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper

Louise Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-05-11

"Die artikel ondersoek die wyse waarop Afrikaans in die verhaal “Die sneeuslaper” geperforeer word deur Nederlands en die wyse waarop ’n Suid-Afrikaanse leefwêreld die Nederlandse verhaalruimte in hierdie verhaal infiltreer."

Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?

Anné Hendrik Verhoef LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-05-06

Hierdie artikel ontleed of die begrip transendensie steeds ’n toekoms kan hê, spesifiek in Kontinentale godsdiensfilosofie, aan die hand van drie moontlike toekomsscenario’s, naamlik die Messiaanse, bevryding- en plastisiteitscenario.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2016-05-05

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.

Die assessering van huistale in die Suid-Afrikaanse Nasionale Seniorsertifikaateksamen – die strewe na regverdigheid en groter geloofwaardigheid

Colleen du Plessis, Sanet Steyn, Albert Weideman LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-04-28

"In soverre die kurrikulum en assesseringstandaarde mag help met klasbeplanning, bied hulle steeds geen waarborg dat dit ’n bydrae sal lewer tot die gehalte van onderrig en assesseringspraktyke, of die versekering van ekwivalensie oor verskillende taaleksamens heen nie."

Top