F.V. Engelenburg tydens die Anglo-Boereoorlog: ’n oorsig

Linda Brink LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-13

"Hoewel hy nie gedurende die oorlog prominent op die voorgrond was nie, het hy, eie aan sy teruggetrokke geaardheid, die Boere en die Republiek se saak op ’n besondere wyse bevorder."

Foto's: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid

Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-10-13

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand in Stellenbosch plaasgevind.

Afrikaans leef voort

Jané de Wet Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"Afrikaans my taal, my vriend,
laat die taal se wil geskied."

Selfmoord

Annerie Troskie Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"Wie is dit? Ken ek haar?"

Huldigingswoord: Erelidmaatskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aan Adam Small

Steward van Wyk, Wessel Pienaar Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-10-12

Erelidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is die hoogste toekenning van die SA Akademie. Erelidmaatskap is vanjaar postuum aan Adam Small toegeken as erkenning vir sy bydrae tot die Afrikaanse taal.

Ons

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"ek en die ander wat blind was
om 'n nuwe son ..."

Estetiese illusie en die wyses waarop kykerbetrokkenheid in ’n film geskep kan word, met verwysing na Eternal sunshine of the spotless mind (2004)

Armand Fourie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-03

"Op watter wyses word kykerbetrokkenheid geskep en wat is die funksie van estetiese illusie in die film Eternal sunshine of the spotless mind (2004)?"

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Henriëtte Loubser Resensies 2016-09-30

"Elf dae in Parys trek jou in, dit sleur mee, dit verskerp jou sinne en dit laat jou met die nodige kennis oor wat om met jou volgende besoek aan Parys te gaan doen."

Kopskuif: die ATKV as “ground control”

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-09-29

"Op 23 September 2016 het 21 skoolhoofde byeengekom om Missie 2017 te bespreek."

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Callie Joubert LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-09-28

"Hy het sy holisme gevoer tot op die punt waar hy eie bevryding en verligting in homself gevind het as die toppunt van sy eie kreatiewe evolusie. Holisme was vir hom die sleutel tot die verstaan van die heelal, die wêreld waarin hy geleef het, persoonlikhede en die Bybel."

Die sorgsame ondernemingsreddingspraktisyn: ’n ondersoek na die gepaste maatstaf

Lézelle Jacobs, Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2016-09-26

"Dit staan vas dat die ondernemingsreddingspraktisyn ’n regsplig het om met die nodige sorg en vaardigheid met die sake van die maatskappy in nood om te gaan."

Blou Maandag

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-23

"my blou Maandag 
dra 'n paar kinders op haar heup
ruil doeke om in Durbanville 
terwyl Morningstar se gunshots 
deur ABBA uitgedoof word ..."

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Leia French Kuberklas Kreatief 2016-09-23

"Ja, dit vat moed om jou waarheid te praat, maar soms vat dit ook moed om stil te bly en ’n ander mens se waarheid te verstaan en te aanvaar."

Vonnisbespreking: Teenmaatreëls vir die uitvoerende gesag se kaping van wetgewende kontrolefunksies in ’n parlementêre uitvoerende stelsel

IM Rautenbach LitNet Akademies (Regte) 2016-09-22

"Die uitspraak in die EFF-saak is ’n illustrasie van hoe die howe met hul vertolking en toepassing van die Grondwet daaroor kontrole uitoefen."

Neëntien-vier-en-neëntig

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-21

"demokraties is my tyd
wat nou verby is ..."

Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen

Yolanda du Toit Resensies 2016-09-20

"Beslis ‘n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-20

"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as “skrif” van sy tyd

Lizette Rabe LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-09-15

"Hierdie artikel gebruik ’n mediageskiedkundige vertrekpunt om die ontwikkeling van Huisgenoot van 1916 tot 2016 met sy idealisties-ideologiese en markgedrewe ideale as “skrif” van sy tyd te boekstaaf."

Die rol van die fasiliteerder in die leerproses om ’n positiewe gesindheid te bewerkstellig teenoor indiensopleiding vir die vak wiskundige geletterdheid

Petro van der Merwe, Wynand van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-09-15

"Die doel van hierdie studie is om ’n deelnemende strategie vir die indiensopleiding van onderwysers te ontwikkel ... Om hierdie doel te bereik is ’n model ontwerp wat die indiensopleidingsingreep vir die vak wiskundige geletterdheid bespreek."

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017

LitNet Akademies en skole 2016-09-13

Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n Postdoktorale Navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement Afrikaans en Neerlandistiek in die Skool vir Tale en Letterkundes.

Top