Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
2017-07-25"In misdaadgeteisterde Suid-Afrika glo mense dikwels verkeerdelik dat hulle in lewensgevaar verkeer en derhalwe in noodweer optree. Wanneer hierdie persone hulle dan skielik in die beskuldigdebank bevind, is putatiewe noodweer die verweer waarop hulle kan steun."
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-25Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies?
2017-07-19"Monumente word maklik die slagoffers van diegene met sienswyses wat verskil van dit wat die monument simboliseer. Gevolglik is daar sedert 1994 by die Voortrekkermonument pogings aangewend om persepsies van die publiek ten opsigte van die monument te verander."
D.J. Opperman se verbond met die skeppende God: ’n Interpretasie van Heilige beeste en Negester oor Ninevé
2017-07-19“Op grond van die religieuse gedigte waarop ingegaan is, kan myns insiens die afleiding gemaak word dat die Ou-Testamentiese God van die Verbond die God van die digter Opperman is aan wie hy in meerdere gedigte met sy eie aksente poëtiese gestalte verleen.”
Lakenwit
2017-07-18"Toe die polisie in die skemerte inry, bly Thebo en ek daar staan. Ons luister na elke ritsel, elke voëltjie wat fluit en hoor die nagmerries weergalm."
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-17Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardigheid, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
Die liturgie van die 1995-Wêreldrugbybeker-eindwedstryd: ’n ruimtelik-liturgiese refleksie deur die lens van ’n sosiale-kohesie-model
2017-07-13"Teologie wil gemeenskappe dien. As sport sosiale kohesie bevorder, kan die teologie nie sy oë daarvoor sluit nie."
Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie
2017-07-12"Die jaarlikse simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vind vanjaar op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2017 plaas." Hier is nog inligting.
Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenklesing
2017-07-12Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied Donderdag 27 Julie ’n Fritz Ponelis-gedenklesing aan. Rufus Gouws is die spreker.
’n Oorsig van die problematiek rakende die modernisering van die SANW vir deelname aan multinasionale vredesteunoperasies in Afrika
2017-07-11"Uiteindelik is die vraag of die SANW beter befonds kan word om dit in ooreenstemming te bring met die blywende verwagting dat die SANW ’n rol in vredesteunoperasies in Afrika sal speel, asook om ’n sleutelrol in die verwagte Afrika-bystandsmag te vervul."
Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek
2017-07-06"Die QWERTY-toetsbord word wêreldwyd gebruik om data op rekenaars in te tik. Mense wat oor die blindtiktegniek ten opsigte van toetsbordvaardigheid beskik, is in staat daartoe om data baie vinniger in te tik."
Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika
2017-07-06"Suid-Afrikaanse Christelike leiers is oënskynlik meer besorg oor voete in die kerk as oor ’n wesenlike getrouheid aan die kernwaarhede van die Christendom, en die noodwendig uitdagende, verontrustende en selfs revolusionêre implikasies wat dit het."
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
2017-06-30Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
Plekspesifieke digitale literatuur: samespel en wisselwerking in nuwe kontekste
2017-06-29"Die snelveranderende tegnologiese omgewing bied nuwe skeppende en publikasiemoontlikhede vir skrywers en kunstenaars, soos plekspesifieke digitale literatuur, waarin multimodale tekste op ’n spesifieke plek met digitale toestelle beskikbaar gestel word en die konkrete plek deel van die leeservaring word."
Vonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat delikteregbeginsels bedreig?
2017-06-27"Die partye was dit eens dat die skool, wat die paaltjie op die speelgrond geplant het om ’n jong boompie te stut, ’n regsplig gehad het om beserings te voorkom. Onregmatigheid het dus vasgestaan."
Titus Matiyane, kartograaf en transnasionale flâneur
2017-06-21"Die brute direktheid en eerlikheid wat meestal met buitestanderkuns gepaard gaan, soos in die geval van Matiyane, maak dit ook besonder geskik vir ’n ondersoek na onbelemmerde, outentieke stemme in ’n dekoloniale ondersoek na Afrikaïese moderniteit."
Pos beskikbaar: Kommunikasiebeampte
2017-06-20"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as kommunikasiebeampte. Aanstellingsdatum: 3 Julie 2017."
Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld
2017-06-20"Verskeie openbare skole dui in briewe, op webtuistes en in aansoekvorms aan dat ’n kosganger uit die skool se koshuis gesit kan word indien koshuisgelde nie betaal word nie. In hierdie artikel word besin oor die regsgeldigheid van uitsetting in die lig van nasionale en provinsiale wetgewing en hofuitsprake."
Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe
2017-06-20"Die verbeeldingryke en fiktiewe perspektief help die navorser om iets opwindends te kan raaksien en dit so te verwoord dat dit kommunikeer, verhelder en inspireer. Hierdie genre maak deure oop vir akademiese navorsing wat meer toeganklik en opwindend is."
Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman
2017-06-12"Die Anna Atoom-reeks bied ’n vorm van omgewingsdiskoers wat nuwe insigte oor die natuur en die mens se plek daarin bring. Diskoers wat ’n uitbuitverhouding met die natuur ontmoedig, soos wat in hierdie reeks aangetref word, kan ’n belangrike rol speel in die stryd teen misbruik en vernietiging van die aarde."
