Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Die Suid-Afrikaanse regering se agteruitgang in sy benadering tot die beskerming teen internasionale mense- en humanitêre regsvergrype met verwysing na Suid-Afrika se onttrekking uit die Internasionale Strafhof, die moratorium op die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die realistiese kans op die vestiging van ’n houdbare permanente Afrika-strafhof
2017-02-07"Dit is onwaarskynlik dat die land ’n verdrag sou sluit én wetgewing sou uitvaardig sonder om van sy gepaardgaande nasionale en internasionale verpligtinge bewus te wees."
Time of the Writer Schools Short Story Competition
2017-02-02The 20th Time of the Writer Festival invites high school learners to submit their short stories for the annual Schools Short Story Competition.
Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1
2017-01-31Hier is drie gratis wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders.
Ontdekkingsreisiger
2017-01-30"Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde."
Mens-plant-verbintenisse in Die sideboard (2014) van Simon Bruinders
2017-01-30"Natuurelemente word beskou as in besit van aktiewe krag en nie as passiewe sosiale konstruksies en objekte vir menslike uitbuiting nie."
Werkwinkel-persverklaring: Tydskrif van die Lae Lande en Suid-Afrikaanse Studies
2017-01-27Die redakteurs van Werkwinkel nooi u hartlik uit om kennis te maak met die nuutste uitgawe van die tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies.
Vonnisbespreking: Die (ongegronde) grondslag vir die klassifisering en werking van retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg
2017-01-26"Dit is so dat ’n retensiereg altyd beheer vereis, maar daar moet in gedagte gehou word dat ’n skuldeiser wat sy stilswyende hipoteek uitoefen, ook in beheer van die saak kan wees, alhoewel dit nie ’n vereiste vir die vestiging van die hipoteek is nie."
Vergoedingsboetes in strafregtelike verrigtinge – ’n vars perspektief
2017-01-23"Om herstellende geregtigheid ’n regmatige plek binne enige funksionele regstelsel te gee, moet daar gehoor gegee word aan al die partye wat geraak is deur die misdaad, insluitend die oortreder en die slagoffer."
Die rol van voedsel en eetgewoontes in die asketiese spiritualiteit van Basilius van Sesarea, Evagrius van Pontus en Johannes Chrysostomus
2017-01-19"Die studie toon dat al die skrywers vas, en ook vraatsug, aan die verhaal van Adam en Eva gekoppel het: om te vas was God se eerste geestelike bevel, en vraatsug een van die eerste oortredinge van die mens. Vraatsug word dus as ’n oersonde deur hierdie skrywers beskou."
Vakature: Lektor/senior lektor/medeprofessor/professor in Afrikaans en Nederlands by Noordwes-Universiteit
2017-01-19Aansoeke vir hierdie betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017.
Omstrede matriekuitslae: ’n Onderhoud met Gert van der Westhuizen
2017-01-16"Politici sien en gebruik matriekuitslae as die prestasie van die regerende party; ouers juig oor suksesse, of huil oor die gevolge van hulle kinders se swak prestasies en hoe dit deure toemaak."
Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis
2017-01-10"Die argument kan dus gestel word dat individue nie alleen nuwe dinge oor die tyd heen leer nie, maar dat hulle leer inherent deur hulle lewenservarings beïnvloed word soos wat hulle mense en nuwe gedagtes teëkom, op ’n manier wat hulle nie vooraf kan bepaal of sien nie ..."
’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika
2016-12-14"Kan die klem op die evangelie en God se wet tot ’n christelike lewens- en wêreldbeskouing lei, asook tot die opbou van ’n gemeenskap en tot moreel-etiese herstel, in ’n tyd waarin korrupsie algemeen is en die waarde van respek vir lewe so misken word?"
Die ortografiese realisering van komposita met en afleidings van multiwoordeiename
2016-12-13"Uit die kleinskaalse korpusondersoek en meningspeiling wat geloods is, blyk dit dat die ortografiese integriteit van multiwoordeiename oorwegend behoue bly in komposita daarmee en gesuffigeerde afleidings daarvan."
Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans
2016-12-12"Die persepsies rondom Swartafrikaans bepaal in watter konteks sprekers gemaklik voel om dit te gebruik, en die oorkoepelende konteks bepaal weer die persepsies rondom die napraat van Swartafrikaans."
Vernuwing in die bestudering van religie en religieë
2016-12-07"Die artikel bespreek nie net die kwessie van die betekenis van vernuwing nie, maar stel veral maniere voor wat vernuwende insigte moontlik kan maak in ’n akademiese veld wat mense en religie as ’n invloedryke krag in ons wêreld bestudeer."
Die praktyk van vernedering: slawerny en Christelike asketisme in laat-antieke Sirië
2016-12-06"’n Individu se selfverstaan het met die erkenning van sy of haar status as verslaaf, vrygelaat, of vrygebore begin. Daar is verwag dat ’n persoon se gedrag sy of haar status sou weerspieël."
Roland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer
2016-11-30"Hoewel die letterkunde as moderne aktiwiteit nie kan bestaan sonder die allerbelangrike eienskap van die outonomie (soewereiniteit) van skrywer en teks nie, is die moderne skrywer in postmoderne verband, ironies, ’n maaksel wat baie onseker geword het."
S v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en die olifant in die kamer
2016-11-30"Wat die kyker sien, is nie noodwendig dieselfde wat hy of sy sou waarneem in die hofsaal nie, aangesien die uiteindelike produksie wat uitgesaai word deur die voorkeure, vooroordele en ideologiese of politieke oortuiging van die regisseur beïnvloed kan word."
Ontleding van sosiogramme as metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer in ’n skoolgebaseerde wiskundevakgroep te ondersoek
2016-11-28"Die staat vereis dat onderwysers saamwerk, maar bied geen metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer te ondersoek nie."
